An ethnographic study on OutRight Namibia and their work on advancing gender and sexuality diversity in Namibia

Date
2020-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This ethnographic study is based on a LGBT NGO, OutRight Namibia (ORN), in Windhoek, Namibia. This study draws on a Queer theory framework and follows a qualitative approach informed by an ethnography and participant observation. This study addresses the following: (1) how ORN navigates themselves as advocates for gender and sexuality diversity in Namibia, (2) how does the social, cultural and political context of Namibia enable/constrain the advocacy work of ORN, (3) what does ORN say they need for the strengthening of their work on gender and sexuality diversity in Namibia, and (4) what are the implications of conducting ethnographic research in a context of adversity. This study followed purposive sampling to identify six staff members of ORN with whom in-depth interviews were conducted. Where after thematic analysis was used to analyze the in-depth interview transcripts. The main themes that emerged from this study were: (1) the utilization of Western LGBT terminology and Identity work, (2) the adverse social, cultural and political context of Namibia as it relates to gender and sexuality diverse persons, and (3) the dependency and reliance of ORN on foreign funding.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie etnografiese studie is gebaseer op 'n LGBT-NGO, OutRight Namibia (ORN), in Windhoek, Namibië. Hierdie studie is ingelig deur Queer teorie en volg 'n kwalitiewe benadering wat gebaseer is op 'n etnografie en observasie van deelnemers. Hierdie studie poog om die volgende navorsings vrae te beantwoord: (1) hoe ORN hulself navigeer as voorstanders van geslags en seksualiteit diversiteit in Namibië, (2) hoe die sosiale, kulturele en politieke konteks van Namibië die werk van ORN moontlik maak of beperk, (3) wat sê ORN het hul nodig om hul werk op die gebied van geslag en seksualiteit in Namibië te versterk, en (4) wat is die implikasies daarvan om etnografiese navorsing in 'n konteks van teenspoed te doen. Hierdie studie het doelgerigte steekproefneming gevolg om ses personeellede van ORN te identifiseer met wie in-diepte onderhoude gevoer was. Waarna tematiese analise gebruik was om die in-diepte onderhoudstranskripsies te analiseer. Die hooftemas wat uit hierdie studie navore gekom het, was: (1) die gebruik van Westerse LGBT-terminologie en identiteitswerk, (2) die ongunstige sosiale, kulturele en politieke konteks van Namibië, soos dit verband hou met geslags en seksualiteit diverse persone, en (3) die afhanklikheid van ORN op buitelandse finansiering.
Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2020.
Keywords
Ethnology -- Namibia, Gender identity, Sexual minorities -- Namibia, OutRight Namibia (NGO), UCTD, Queer theory
Citation