The effect of minimum parking regulations on housing price and supply

Date
2020-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Housing affordability is one of the biggest challenges that cities around the world currently face. By reducing or removing unnecessary off-street parking regulations it is possible to lower the cost per unit and increase the amount of units in new housing development. This study focusses specifically on the effect of minimum parking regulation for residential properties in the City of Cape Town between the 2014/15 and 2018/19 financial years. The City of Cape Town recently incorporated zones partially and completely exempt from the minimum parking regulation. The effect of minimum parking regulations was tested by comparing the amount of new development applications between exemption and partial exemption zones with surrounding areas of similar size and location. The objective was to determine whether parking had an effect on the supply and price of new developments. The study found that most new developments take place outside of the PT1 and PT2 zones due to the small size of these zones compared to the entire City of Cape Town. However, when comparing the similarly sized buffer areas to that of the PT1 and PT2 zones it was found that almost double the amount of new developments took place within the PT1 and PT2 zones – meaning when a location is already decided upon it would make more sense to develop in the zones where regulation is slightly less. No significant change in the average price of development was observed due to the cost data being that of construction cost.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Bekostigbare behuising is een van die grootste uitdagings wat menige stede van regoor die wêreld tans in die gesig staar. Deur onnodige minimum parkeringsregulasies te verminder of te verwyder stel dit mens in staat om die koste per eenheid te verminder en om die aantal eenhede per behuisingsontwikkeling te vermeerder. Hierdie studie fokus spesifiek op die effek wat ‘n minimum parkeringsregulasie op residensiële eiendomme gedurende die 2014/15 en 2018/19 finansiële jare van die Stad Kaapstad het. Stad Kaapstad het onlangs sones ingestel wat ontwikkelaars of gedeeltelik, of heeltemal vrystel van die minimum parkeringsregulasie. Die effek van minimum parkeringsregulasies was getoets deur die aantal aansoekvorms van nuwe ontwikkelings tussen vrygestelde en gedeeltelik vrygestelde areas te vergelyk met areas van eenderse oppervlaktes en liggings. Die doel was om te bepaal of parkering ‘n effek op die voorraad en prys van nuwe ontwikkelinge het. Die studie het bevind dat die meeste ontwikkelinge buite die bepaalde PT1 en PT2 sones geskied. Hierdie is as gevolg van die klein oppervlakte van die PT sones in vergelyking met die totale oppervlakte van die Stad Kaapstad. Wanneer die PT sones met die van die buffer areas vergelyk word was daar bevind dat omtrent dubbel die aantal ontwikkelinge binne die PT sones plaasvind in vergelyking met die buffer areas. Dit beteken dat wanneer die ligging van ‘n ontwikkeling reeds bepaal is dit meer sin maak om in die PT sones te ontwikkel waar daar minder regulasies is. Geen noemenswaardige veranderinge in gemiddelde prys was waargeneem as gevolg van die koste data wat die van konstruksie kostes was nie.
Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2020.
Keywords
Citation