From South Africa to Australia : South African emigration (1976-2008)

Halm, Tamsyn Robyn (2019-12)

Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2019.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: Through the use of South African newspapers, this thesis seeks to understand the waves of South African emigration to Australia between 1976 and 2008. The analysis focusses on political, social and economic factors that created different waves of emigration during this period. The number and groups of South Africans that emigrated will be studied while also painting a broader picture of what lay ahead for them in Australia. The brain drain is a continuous theme in this thesis, as it remains a current global trend. This study also uncovers the various push and pull factors that South Africans encountered and how these factors had a major effect on emigration to Australia. The year 2008 was critical in this regard. Research for this thesis was explicitly based on South African media as a scope to grasp both facts as well as opinions on emigration to Australia.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie verhandeling probeer om die siklusse van Suid-Afrikaanse emigrasie na Australië tussen 1976 en 2008 te verstaan. Die ontleding fokus op politieke, sosiale en ekonomiese faktore wat gedurende hierdie tydperk aanleiding gegee het tot verskillende vlakke van emigrasie. Die aantal en watter groepe Suid-Afrikaners geëmigreer het, is bestudeer terwyl ʼn breër prentjie geskets is van wat in Australië sou voorlê. Die ‘breindrein (kundigheidsverlies of breinkwyn) is ʼn deurlopende tema in hierdie tesis, aangesien dit tans ʼn wêreldwye neiging is. Ook die verskillende stoot- en trekfaktore wat Suid-Afrikaners tot emigrasie gedryf het, is bespreek. Die jaar 2008 was kritiek in dié verband. Die navorsing vir die tesis het uitsluitlik gebruik gemaak van die Suid-Afrikaanse media om sowel feite as menings oor emigrasie na Australië te verstaan.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/107239
This item appears in the following collections: