Evaluation of VANET standards and protocols for distributed licence plate detection and reporting

Truter, Jacobus Christoffel (2019-12)

Thesis (MEng)--Stellenbosch University, 2019.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: Implementation and evaluation of existing VANET standards and protocols for suitability of distributed licence plate detection and reporting in an urban scenario was the problem this project set out to investigate. Simulation was used to approach the problem since large scale deployment of commercially available VANET hardware was not feasible. A simulation environment providing realistic wireless networking and vehicular tra c patterns with which to evaluate VANET standards and protocols was successfully realised. An open source, Linux-based hardware solution (VANET OBU fully implementing IEEE 802.11p and AODV was created. Core aspects of the network simulation environment was successfully veri ed and calibrated by means of experimentation with the hardware solution. A distributed licence plate detection application was implemented in the veri ed and calibrated simulation environment, and analysis of large scale simulations resulted in the conclusion that IEEE 802.11p and AODV is suitable for distributed license plate detection and reporting as per its implementation in this project.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die hoof probleem wat die projek aangespreek het, is die implementering en evaluasie van bestaande VANET standaarde, om hul geskiktheid te bepaal vir gebruik in verspreide nommerplaat herkenning en rapportering. Simulasie was gebruik om die probleem aan te pak sedert dit nie moontlik was om kommersiële VANET hardeware op groot skaal te ontplooi nie. 'n Simulasie omgewing wat realistiese draadlose netwerk en voertuig-verkeer patrone kan simuleer was suksesvol opgestel en kon gebruik word om die VANET protokolle en standaarde te evalueer. 'n Oop bron Linux-gebasseerde hardeware oplossing (VANET OBU wat IEEE 802.11p en AODV ten volle implementeer, was geskep. Hierdie hardeware was gebruik om die simulasie omgewing suksesvol te veri eer en te kalibreer deur middel van eksperimentasie. Verspreide nommerplaat herkenning was geimplementeer in die geverifeerde simulasie omgewing, en grootskaalse simulasies was uitgevoer. Analise van die resultate het gelei tot die gevolgtrekking dat IEEE 802.11p en AODV geskik is vir verspreide nommerplaat herkenning en rapportering soos in die projek geimplementeer.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/107124
This item appears in the following collections: