Writing the border : avoiding restorative nostalgia by using social media discourses to create a Borderdrama

Date
2019-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: A number of plays have been staged about the South African Border War. Some of these plays have been uncritical in their representation of the war and have promoted a kind of restorative nostalgia that glosses over the SADF’s share in a shameful past. In staging the Border War, the playwright has to portray perpetrator trauma in a way that engages the audience to critically examine the past. This study uses the arts-based research framework to create a play that reflects the research done on Border War veterans. The study firstly identifies thematic material in South African plays about the Border War in an overview of the lineage of practice. It then examines social media discourses on the Border war to generate thematic material for the creation of a new play. The drama that was created from this research, is called Bloed en Bodem. Reviews from the performance of this drama at two national arts festivals are primarily used to assess the play as an example of research-led practice. The study’s primary conclusion is that complexity and binary voices can be an antidote to restorative nostalgia. By including voices that both contradict and expose the veteran’s views of the past, the master narrative of conscription is destablized and opportunities for responsible meaning-making emerge.
AFRIKAANSE OPSOMMING: ’n Aantal dramas oor die Suid-Afrikaanse Grensoorlog is al op die planke gebring. Sekere van hierdie dramas is onkrities in hul uitbeelding van die oorlog en ontaard in ‘n sort restouratiewe nostalgie wat lig maak van die rol wat die SAW gespeel het in die ongeregtighede van die verlede. Wanneer ’n drama oor die Grensoorlog op die planke gebring word moet die dramaturg dadertrauma uitbeeld op ’n manier wat die gehoor betrek by ’n kritiese ondersoek van die verlede. Dié studie maak gebruik van die Kunsgebasseerde navorsingsraamwerk om ’n drama te skep wat die navorsing oor grensoorlogveterane reflekteer. Die studie identifiseer eerstens tematiese materiaal in Suid-Afrikaanse dramas wat geskryf is oor die Grensoorlog in ’n praktykoorsig. Sosiale media diskoerse oor die Grensoorlog word dan ondersoek om tematiese materiaal te genereer vir ’n nuwe drama. Die drama wat uit hierdie navorsing ontaard het is Bloed en Bodem. Resensies van die opvoering van Bloed en Bodem by twee nasionale kunstefeeste word hoofsaaklik gebruik om die drama te evalueer as ’n voorbeeld van navorsing-geleide praktyk. Die studie se primêre gevolgtrekking is dat kompleksiteit en binêre stemme gebruik moet word as teenmiddel vir restouritatiewe nostalgie. Hierdie stemme kan ingespan word om die veteraan se siening van die verlede bloot te lê of teë te gaan. Die meester narratief van die dienspligtige word sodoende gedestabiliseer en die moontlikheid van ‘n verantwoordelike sinmaak-proses van ‘n komplekse verlede ontstaan.
Description
Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2019.
Keywords
Social media discourse, Restorative nostalgia, South African Border War -- Drama, Bloed en bodem -- Criticism and interpretation, UCTD
Citation