Thermalisation of a two-species condensate coupled to a bosonic bath

Louw, Jan Cillié (2019-04)

Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2019.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT : Motivated by recent experiments, we study the time evolution of a two-species Bose-Einstein condensate which is coupled to a bosonic bath. For the particular condensate, unconventional thermodynamics have recently been predicted. To study these thermal properties we find the conditions under which this open quantum system thermalises—equilibrates to the Gibbs state describing the canonical ensemble. The condensate is mapped from its bosonic representation, describing N interacting bosons, onto a Schwinger spin representation, with spin angular momentum S = 2N. The corresponding Hamiltonian takes the form of a Lipkin-Meshkov-Glick (LMG) model. We find that the total system-bath Hamiltonian is too difficult to solve. Fortunately, in the case where the LMG model is only weakly coupled to a near-memoryless bath, we may derive an approximate differential equation describing the LMG model’s evolution. Upon further approximations this equation describes a quantum dynamical semigroup—preserving all the rules of quantum mechanics. The generator of this semigroup, known as the Lindbladian, is our main object of interest. Its nullspace is populated by the stationary state(s), which we wish to compare to the canonical ensemble. If the only state in this nullspace is the Gibbs state, then the system will thermalise to that state. For extensive bath temperatures we show that the Gibbs state is stationary in the thermodynamic limit N = S/2 → ∞. Numerically we find that this is the only stationary state, meaning the system thermalises. To prove thermalisation for the intensive temperature case we diagonalise the Lindbladian. To do this we first perform a Holstein-Primakoff (HP) mapping from spins onto bosons. Such a mapping may be approximated in the region of interest—close to the stationary state(s)—given one has knowledge of that regions expectation values, such as the magnetisation hSz ieq. The new approximated Lindbladian may then be diagonalised via a Bogoliubov transform. To find these expectation values we study the observables’ time evolution in the Heisenberg picture. We find that energy dissipation happens on a time scale purely characterised by the weak coupling. This allows us to set up an approximate differential equation for the energy which we solve, hence finding the equilibrium energy. Using this energy together with spin coherent states we are then able to find hSz ieq and hS 2 xieq. Performing the HP mapping in the region of interest then leaves a quadratic, in bosonic ladder operators, Lindbladian which we subsequently diagonalise with a Bogoliubov transform. The stationary states are found to be approximate Gibbs states. In the non-degenerate phase of the LMG model we find a single stationary state, thus proving thermalisation. In contrast, we find two (orthogonal) near stationary states in degenerate phase. Numerically we find, for finite system size, that these two states form an equal fraction of the true stationary state which is a Gibbs state. However the numerics further indicates that the spectral gap between this Gibbs state and its closest state tends to zero in the thermodynamic limit. As such we expect two (orthogonal) stationary states in the degenerate phase as S → ∞.

AFRIKAANSE OPSOMMING : Gemotiveer deur onlangse eksperimente bestudeer ons die tydontwikkeling van ’n twee-spesie Bose-Einstein kondensaat wat gekoppel is aan ’n bosoniese bad. Vir die spesifieke kondensaat was onkonvensionele termodinamika onlangs voorspel. Om hierdie termiese eienskappe te bestudeer vind die kondisies waaronder hierdie oop kwantumstelsel ekwilibreer na die Gibbs-toestand van die kanoniese ensemble. Die kondensaat word eers afgebeeld vanaf sy oorspronklike bosoniese voorstelling, wat N-wisselende bosone beskryf, na ’n Schwinger-spinvoorstelling, met ’n hoekmomentum van S = 2N. Die ooreenstemmende Hamiltoniaan het dan die vorm van ’n Lipkin-Meshkov-Glick (LMG) model. Die totale stelsel-bad Hamiltoniaan is te ingewikkeld om eksak te hanteer. Gelukkig, in die geval waar die LMG-model swak aan die bad gekoppel is, kan ons ’n benaderde differensiaalvergelyking aflei wat die LMG-model se evolusie beskryf. Na verdere benaderings word hierdie vergelyking ’n kwantum-dinamiese semigroep en gehoorsaam dit al die reëls van kwantummeganika. Die generator van hierdie semigroep, bekend as die Lindblad operator, is van sentrale belang. Die nulruimte van hierdie operator bevat die stationêre toestande. Indien hierdie nulruimte slegs die Gibbs-toestand bevat, sal die stelsel hierna ekwilibreer. Vir ekstensiewe bad temperature toon ons dat die Gibbs-toestand stationêr is in die termodinamiese limiet waar N = S/2 → ∞. Numeries vind ons dat hierdie die enigste stationêre toestand is, wat aandui dat die sisteem wel termiese ewewig bereik. Om intensiewe temperature te ondersoek diagonaliseer ons die Lindblad operator. Hiervoor voer ons eers ’n Holstein-Primakoff (HP) afbeelding uit. Hierdie afbeelding word verder benader deur gebruik te maak van kennis omtrent die verwagtingswaardes van waarneembares, soos die magnetisasie hSz ieq, relatief tot die stasionêre toestand. Die benaderde Lindblad operator kan dan deur ’n Bogoliubov-transformasie gediagonaliseer word. Om die nodige verwagtingswaardes te bepaal, bestudeer ons die waarneembares se tydsontwikkeling in die Heisenberg-beeld. Ons vind dat energie-dissipasie op ’n tydskaal plaasvind wat deur die koppelingskonstante gekarakteriseer word. Dit stel ons in staat om ’n benaderde differensiaalvergelyking op te stel vir die energie-verwagtingswaarde waaruit ons die ewewig waarde kan bepaal. Deur hierdie resultaat te gebruik te same met spin-koherente toestande kan ons die waardes van hSz ieq en hS 2 xieq vind wat met die grondtoestand ooreenstem. Die uitvoer van die HP-afbeelding produseer dan ’n kwadratiese, in die bosoniese leeroperatore, Lindblad operator wat ons met ’n Bogoliubov-transformasie diagonaliseer. Ons toon dat die stationêre toestand benaderd ’n Gibbs-toestand is. In die nie-ontaarde fase van die LMG-model vind ons ’n enkele stationêre toestand, wat toon dat termiese ewewig bereik word. In teenstelling hiermee, vind ons twee (ortogonale) stationêre toestande in die ontaarde fase. Numeries vind ons, vir eindige stelselgrootte, dat hierdie twee state ’n gelyke fraksie van die ware stationêre toestand vorm, wat ’n Gibbs-toestand is. Die numeriese resultate dui egter verder aan dat die spektrale gaping tussen hierdie Gibbs-toestand en sy naaste toestand neig tot nul in die termodinamiese limiet. As sodanig verwag ons twee (ortogonale) stationêre toestande in die ontaarde fase soos S → ∞.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/106032
This item appears in the following collections: