The development of a South African medical practitioner outcome questionnaire

Nel, Zander (2019-04)

Thesis (MCom)--Stellenbosch University, 2019.

Thesis

ENGLISH SUMMARY : There is much room for improvement within the South African healthcare system. As recognised by many middle-income countries, a key point of leverage is the utilisation of primary care staff. However, key stakeholders have recognised a gap between the skills of healthcare professionals and the needs of the general population. Therefore, efforts such as increasing frontline staff or spending more on hospital resources alone will not lead to improved primary care outcomes. The argument is made in this study that training institutions and primary care units would benefit from an accurate and comprehensive medical practitioner competency model as it would allow training and management efforts to be better suited for the South African context and be clearly aligned with the needs of the general population. The study aimed to develop a theoretical model of medical practitioner performance with emphasis on non-clinical performance. The objectives of this study were twofold. Firstly, the outcomes and competencies of optimal performance of medical practitioners who act as the first point of contact in primary healthcare facilities were defined. Secondly, a South African Medical practitioner outcome questionnaire to measure these outcomes was developed. This study applied a Delphi technique (n=4) as well as content validity rating (n=24) to adequately conceptualise the outcomes, obtain consensus among experts, and develop items for the questionnaire. Various interprofessional subject matter experts participated in the study. The study resulted in a South African medical practitioner outcome questionnaire (SAMPOQ) which consists of a self-rating, patient-rating and other-rating form. It concluded with a proposed medical practitioner competency model. It is recommended that future researchers test the SAMPOQ on a representative sample to statistically evaluate its psychometric properties and evaluate the questionnaire.

AFRIKAANSE OPSOMMING : Daar is baie ruimte vir verbetering in die Suid-Afrikaanse gesondheidsorg sisteem. Vele middel inkomste lande het al erken dat primêre sorg personeel as ‘n hefboom van verandering benut kan word. Tog kon belanghebbendes ‘n gaping identifiseer tussen die vaardighede van gesondheidswerkers en die behoeftes van die algehele populasie. Daarom sal inisiatiewe soos die vermeerdering van personeel of hospitaal begrotings nie alleen lei tot verbeterde primêre sorg uitkomstes nie. Hierdie studie argumenteer dat opleidingsinstansies en primêre sorg eenhede baat sou vind by ‘n akkurate, deeglike mediese praktisyns bevoegdheidsmodel, aangesien dit ruimte skep vir beter opleiding en bestuurspogings in die Suid-Afrikaanse konteks. Hierdie bevoegdheidsmodel het ook die potensiaal om die vaardighede van mediese praktisyne in lyn te bring met die gesondheidsorg behoeftes van die publiek. Die doel van hierdie studie was om ‘n teoretiese model vir mediese praktisyns prestasie te ontwikkel, met spesiale fokus op nie-kliniese prestasie. Die doelwit van die studie was twee-ledig. Eerstens was die uitkomstes en prestasie bevoegdhede gedefinieer vir mediese praktisyne wat as die eerste kontakpunt in primêre gesondheidsorgfasiliteite optree. Tweedens was ‘n metingsinstrument (die South African Medical Practitioner Outcome Questionnaire) ontwikkel om hierdie uitkomstes te meet. Hierdie studie het gebruik gemaak van ‘n Delphi-tegniek tesame met ‘n inhoud geldigheid beoordeling om die bevoegdhede voldoende te konseptualiseer, konsensus te bereik tussen kenners, en om die items vir die vraelys te ontwikkel. Verskeie interprofessionele vakkundiges het aan die studie deelgeneem. Dit het gelei tot die ontwikkeling van die South African Medical Practitioner Outcome Questionnaire (SAMPOQ), wat bestaan uit ‘n Self-gradering, Pasiënt-gradering en Ander-graderingsvorm. Die studie word afgesluit met ‘n voorgestelde mediese praktisyns bevoegtheidsmodel. Dit word voorgestel dat toekomstige navorsers die skaal statistiese evalueer op ‘n verteenwoordigende populasiegroep.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/105986
This item appears in the following collections: