'n Praktiese-teologiese ondersoek na die rol van leierskap in geloofsgemeenskappe met betrekking tot lidmate met gestemdhede

Date
2019-04
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: People living with disabilities are at times left behind in their church, sometimes neglected. This study compares multiple frameworks that leaders are using today to minister to people with special needs. It identifies gaps in these existing church practices. A more wholesome framework is given that leaders can put in practice. The practical steps equip ministers to make those neglected feel welcome, dignified, and loved.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Mense wat lewe met gestremdhede word weens verskeie redes agterwee gelaat op die gebied van verskeie platforms. Juis om die rede moet die gemeenteleiers drasties ingryp om te verhoed dat dit binne die platform van die kerk ook gebeur. Die konkrete raamwerk wat die kerk behoort te bou word binne die navorsingstudie ondersoek om te kyk of dit aan die nodige behoefte van die lidmate wat leef met gestremdhede voldoen. Die kwessie van insluiting, omarming en menswaardigheid word opgehef en verder ondersoek.
Description
Thesis (MTh)--Stellenbosch University, 2019.
Keywords
Christian leadership, People with disability, UCTD
Citation