Geometric Optimisation of Earth Retaining Quay Walls for the Marine Environment through the use of Ground Anchors

Green, Alexander Malcolm (2018-12)

Thesis (MEng)--Stellenbosch University, 2018.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: Quay walls which accommodate the docking of marine vessels form an important part of port structures. This thesis focuses on the optimisation of precast concrete cantilever type quay walls with the incorporation of a tensioned ground anchor. With the use of this anchor concept the mass of these precast cantilever type quay walls can be optimised. A case study of the Port of Saldanha, South Africa was used to provide design parameters such as structural loading, geotechnical information and a comparative as built design for input into the quay wall optimisation process. The optimisation process consists of global structural system stability checks using working state design principles followed by the structural design of the precast concrete element at the ultimate limit state. A layout with a mass of 183 tons compared with the as built structure having a mass of 330 tons was determined for the equivalent 5.9m length of quay wall precast component. The required anchor force for this layout was 2752kN. This anchor force can be accommodated with a twin ground anchor system using ASDO500 M80/60 ground anchor bars manufactured by Anker Schroeder. The mass reduction obtained will allow for the use of smaller and more readily available marine hoisting plant during the construction phase, and can markedly decrease cost of the overall port development project.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Kaaimure wat die koepeering van seevarende voertuie akkommodeer, is 'n belangrike deel van hawe strukture. Hierdie tesis fokus op die optimalisering van voorafgegooide betonhoek tipe kaaimure met die gebruik van 'n grond spanningsanker.Met die gebruik van hierdie ankerkonsep, sal die massa van die betonhoek tipe kaaimure ge-optimaliseer kan word. 'n Gevallestudie van Saldanha Hawe in Suid Afrika was gebruik om die ontwerp grense, soos strukturele lading, geotegniese inligting en 'n bestaande bou ontwerp vir insette in die kaaimuur optimaliseringsproses, te verskaf. Die optimaliseringsproses bestaan uit wereldwye struturele sisteem stabiliteits reà ls wat van werkende ontwerpsbeginsels gebruik maak, gevolg deur die strukturele ontwerp van voorafgegooide beton elemente, in 'n beperkte vorm. 'n Uitleg met 'n massa van 183 ton word vergelyk met die bestaande struktuur met 'n massa van 330 ton, om die vergelykbare lengte van 5.9m vir die voorafgegooide kaaimuur te bepaal. Die nodige ankerkrag vir hierdie uitleg, was 2752kN. Hierdie ankerkrag kan bereik word met 'n dubbel anker grond sisteem wat ASDO500 M80/60 grond ankerbalke gebruik. Die balke word deur Anker Schroeder vervaardig. Die vermindering in benodigde massa sal toelaat vir die gebruik van kleiner, maklike bekombare mariene hyserinstallasies in die konstruksie fase, wat na 'n aansienlike vermindering in die algehele hawe ontwikkelingsprojek kostes kan lei.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/105049
This item appears in the following collections: