A framework for using experiential learning theory to develop game-based learning
Date
2018-12
Authors
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This study explores experiential learning and game-based learning to determine how
experiential learning can be used to support game-based learning design in
workplace settings. The study used a non-empirical concept analysis methodology
for exploring the potential conceptual links between experiential learning and gamebased
learning. During the concept analysis, which included a detailed literature
review, the links, interrelatedness and connections between the concepts emerged
that showed experiential learning can be used as a conceptual foundation for the
development of game-based learning. Finally, the integration of experiential learning
and game-based learning can assist organisations to enhance learning by
considering the implications of the study in future game-based learning development.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek evaringsleer en spelgebaseerde leer om te bepaal hoe ervaringsleer gebruik kan word om spelgebaseerde leerontwerp in die werkplek te ondersteun. Konsepontleding was gebruik as metodologie vir beide konsepte, ervaringsleer en spelgebaseerde leer, in hierdie nie-empiriese studie. Tydends die konsep-ontleding proses, wat geskoei is op ‘n gedetaileerde literatuurstudie, het die interverwantskappe en konneksies tussen die konsepte na vore gekom en dit dui daarop dat ervaringsleer as grondslag vir die ontwikkeling en leerontwerp van spelgebaseerde leer gebruik kan word. Die integrasie van ervaringsleer en spelgebaseerde leer kan organisasies moontlik help om leer te verbeter deur die toepassing van die bevindings in die gevolgtrekking van die studie.

Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2018.
Keywords
Experiential learning, Game-based learning, Concept learning, Learning -- Philosophy, UCTD, Experiential learning