ITEM VIEW

Vicarious liability of employers : reconsidering risk as the basis for liability

Middellike aanspreeklikheid van werkgewers : eroorweging van risiko as grondslag vir aanspreeklikheid

dc.contributor.authorCalitz, Karinen_ZA
dc.date.accessioned2018-09-25T09:35:04Z
dc.date.available2018-09-25T09:35:04Z
dc.date.issued2005-02
dc.identifier.citationCalitz, K. 2005. Vicarious liability of employers: Reconsidering risk as the basis for liability. Journal of South African Law / Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg , 2005(2):215-235.en_ZA
dc.identifier.issn1996-2207 (online)
dc.identifier.issn0257-7747 (print)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/104481
dc.descriptionCITATION: Calitz, K. 2005. Vicarious liability of employers: Reconsidering risk as the basis for liability. Journal of South African Law / Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg , 2005(2):215-235.en_ZA
dc.descriptionThe original publication is available at https://journals.co.za/content/journal/ju_tsaren_ZA
dc.description.abstractVicarious liability is a doctrine of liability without fault in terms of which one person is held liable for the unlawful acts of another. In the context of the employment relationship, the employer can be held liable for the unlawful acts of an employee. Different reasons have been advanced to justify the existence of this doctrine which runs counter to the general principle of no liability without fault. Fleming has stated that the modern doctrine of vicarious liability cannot parade as a deduction from legalistic premises but should be recognised as being based on a combination of policy considerations, the most important of which is 'the belief that a person who employs others to advance his own economic interest should in fairness be placed under a corresponding liability for losses incurred in the course of the enterprise''.en_ZA
dc.description.abstractIn Grobler v Naspers 2004 4 SA 220 (K) is die tradisionele toets vir middellike aanspreeklikheid van 'n werkgewer, naamlik dat die gewraakte daad van die werknemer "binne die uitvoering van pligte" moes plaasgevind het, vervang met 'n nuwe toets wat in "common law"-jurisdiksies ontwikkel is. In die saak wat gehandel het oor seksuele teistering, het die hoe hof dit gestel dat daar wêreldwyd kennis geneem word van die nadelige gevolge van seksuele teistering op vroue en kinders. Indien die toets wat tot dusver in Suid-Afrika aangewend is om vas te stel of die werkgewer middellik aanspreeklik is, toepassing moes vind, sou die gedrag van die teisteraar beskou word as synde buite die diensbestek. Hierdie was die eerste saak in Suid-Afrika waarin 'n werkgewer aangespreek is vir seksuele teistering op grond van middellike aanspreeklikheid. Die hof stel dat indien 'n nuwe situasie hom voordoen dit selde help om na vorige beslissings te verwys om 'n grensgeval op te los. Die hof wys daarop dat menige Suid-Afrikaanse beslissing steun op geykte uitdrukkings waaruit geen logiese benadering afgelei kan word nie. In navolging van "common law"-jurisdiksies aanvaar die hof in die Naspers-saak dat middellike aanspreeklikheid op beleidsoorwegings berus en nie op die starre regsreel dat die daad binne die uitvoering van die diensbetrekking ("scope of employment") moes geskied het nie. Die risiko wat deur die werkgewer se besigheid geskep word ("enterprise risk") vorm die grondslag vir aanspreeklikheid en verder word vir aanspreeklikheid van die werkgewer vereis dat daar 'n noue band ("close connection") tussen die risiko en die dade wat die skade veroorsaak het, moes gewees het. Die risiko-reel is nie vreemd aan die Suid-Afrikaanse reg nie. Dit is gebruik as toets vir middellike aanspreeklikheid in Minister of Police v Rabie 1986 1 SA 117 (A) en daar is ook deur Suid-Afrikaanse skrywers, veral Scott, aangetoon dat dit die enigste bevredigende grondslag vir skuldlose aanspreeklikheid bied. Indien risiko as grondslag vir middellike aanspreeklikheid aanvaar word, sou dit 'n eenvormge toets daarstel wat die veelvuldigheid van toetse vir verskillende situasies kan vervang. Die uitbreiding van middellike aanspreeklikheid soos toegepas in Grobler v Naspers is nie in die onlangse saak Kern v Minister of Safety and Security (ongerapporteer) nagevolg nie. In die saak is die klaagster verkrag deur drie polisiemanne terwyl hulle aan diens was. Die hoogste hof van appel het die standaardtoets van "binne die uitvoering van pligte" gebruik en bevind dat die werkgewer nie middellik aanspreeklik is nie. Verlof tot appel na die konstitusionele hof is aan die klaagster verleen, welke appel tans nog hangende is.af_ZA
dc.language.isoen_ZAen_ZA
dc.publisherJuta Lawen_ZA
dc.subjectvicarious liability -- South Africaen_ZA
dc.subjectunlawful acts -- South Africaen_ZA
dc.subjectemployer -- South Africaen_ZA
dc.subjectcompensating victims -- South Africaen_ZA
dc.subjectemployees -- South Africaen_ZA
dc.titleVicarious liability of employers : reconsidering risk as the basis for liabilityen_ZA
dc.titleMiddellike aanspreeklikheid van werkgewers : eroorweging van risiko as grondslag vir aanspreeklikheidaf_ZA
dc.typeArticleen_ZA
dc.description.versionPublishers versionen_ZA
dc.rights.holderJuta Lawen_ZA


Files in this item

Thumbnail
Thumbnail

This item appears in the following Collection(s)

ITEM VIEW