An evaluation of the implications of the revised HIV deployment policy on the healthcare service of the South African National Defence Force

Date
2018-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY : The South African National Defence Force (SANDF) implemented a new HIV/AIDS deployment policy after the verdict in the court case between the SANDF and the labour unions. In terms of the verdict, the court held that the older HIV deployment policy was discriminating against HIV-infected members, because they were not being deployed externally. The implementation of the latter came with challenges at the mission areas, which was the rationale for this study. The study was conducted among healthcare workers who are employed by the South African Military Healthcare Service (SAMHS), which is one of the four arms of service of the SANDF. The healthcare workers are the custodians of the healthcare of the SANDF members and their families, retired members and their families, and military veteran members. These SANDF members, taken care of by healthcare workers of SAMHS, include even those who are infected with HIV/AIDS. Once the new healthcare policy took effect in 2009, the SANDF started to deploy HIV-infected members on the external missions. The part of the HIV deployment policy that was concentrated on the most is as follows: “Prepared and supported military health capabilities, services and facilities to support members with health classification restrictions are in place, where reasonable and possible” (DODD, 2009:2 9d). These HIV deployment policy changes had some impact on the daily healthcare rendering in the mission areas. The healthcare workers experienced some challenges which the SANDF has to review. These challenges include the procurement and issuing of medication to infected members and the lack of clear guidelines about monitoring their progress or deterioration. This qualitative study used non-probability sampling, with purposive sampling of the healthcare workers of the SAMHS. Healthcare workers were given questionnaires in order to identify the challenges and what may be the contributing factors to these challenges. The researcher also received some suggestions on how to solve these challenges in the mission areas. The completed questionnaires were returned by secured Department of Defence (DOD) email and personal fax of the researcher. The participants of this study also suggested questions for the questionnaire, which they saw was not covered by the questionnaire. The nursing discipline is the one that contributed the most to this research. The healthcare workers are well informed about the HIV deployment policy. There were no clear guidelines for healthcare workers prior to the deployment of monitoring HIV-infected members and issuing medication to members deploying for twelve months. They mentioned that demand for medication in the mission areas increased since the implementation of the new HIV deployment policy. The SANDF has to include health care workers on the implementation of policies. Clear guidelines have to be given to healthcare workers prior to deployment. The is still an opportunity of conducting more researches about the HIV deployment policy including research about the infected members The other disciplines have to be included, including the Office of the Directorate of HIV/AIDS. Another recommendation on the future researches on the HIV deployment policy is including the researcher as a participant observer on the deployment missions.
AFRIKAANSE OPSOMMING : Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) het die nuwe MIV/VIGS-ontplooiingsbeleid geïmplementeer ná die hofsaak tussen die SANW en die vakbonde. Ingevolge die uitspraak het die hof bevind dat die ouer MIV/VIGS-ontplooiingsbeleid teen MIV-geïnfekteerde lede diskrimineer omdat hulle nie ekstern ontplooi is nie. Die implementering van laasgenoemde het met uitdagings by missiegebiede gekom wat die rede vir hierdie studie was. Die studie is onder gesondheidswerkers wat in diens is van die Suid-Afrikaanse Militere Gesondheidsorgdiens (SAMGD), wat een van die vier arms van die SANW is, gedoen. Die gesondheidswerkers is die bewaarders van die gesondheidsorg van die SANW-lede en hul gesinne, afgetrede lede en hul gesinne, en militere veteraanlede. Hierdie SANW-lede wat deur gesondheidswerkers van SAMHS versorg word, sluit selfs diegene wat met MIV/VIGS geïnfekteer is, in. Toe die nuwe gesondheidssorgbeleid in 2009 van krag geword het, het die SANW se MIV-geïnfekteerde lede op die eksterne sendings begin ontplooi. Die deel van die MIV-ontplooiingsbeleid wat op die meeste gekonsentreer is, is soos volg: “Voorbereide en ondersteunde militere gesondheidsvermoëns, -dienste en -fasiliteite om lede te ondersteun met gesondheidsinskrywingsbeperkings is in plek, waar redelik en moontlik” (DODD, 2009:29d). Hierdie veranderinge in die implementering van die MIV-beleid het ’n uitwerking gehad op die daaglikse gesondheidsdiensverskaffers in die missie-gebiede. Die gesondheidswerkers het ’n paar uitdagings ondervind wat die SANW moet hersien. Hierdie uitdagings sluit in die verkryging en uitreiking van medikasie aan geïnfekteerde lede en die gebrek aan duidelike riglyne oor die monitering van hul vordering of agteruitgang. Hierdie kwalitatiewe studie het nie- waarskynlikheidstreekproefneming gebruik, met doelgerigte steekproefneming van die gesondheidswerkers van die SAMGD. Gesondheidsorgwerkers is vraelyste gegee en ’n aantal onderhoude is gevoer om die uitdagings en wat die bydraende faktore vir hierdie uitdagings kan wees te identifiseer. Die navorser het ook voorstelle ontvang oor hoe om hierdie uitdagings in die missie-gebiede op te los. Die voltooide vraelyste is terugbesorg deur ’n veilige Departement van Verdediging-e-pos en persoonlike faks van die navorser. Die deelnemers aan hierdie studie het ook inligting bygevoeg wat hulle gesien het nie deur die vraelys gedek is nie. Die verpleegdissipline is die een wat die meeste bygedra het tot hierdie navorsing. Die gesondheidswerkers is goed ingelig oor die MIV-ontplooiingsbeleid. Daar is geen duidelike riglyne vir gesondheidswerkers voor die ontplooiing van MIV-geïnfekteerde lede se monitering en uitreiking van medikasie aan lede wat vir twaalf maande ontplooi word nie. Hulle het genoem dat die vraag na medikasie in die ontplooiingsgebiede toegeneem het sedert die implementering van die nuwe MIV-ontplooiingsbeleid. Die SANW moet gesondheidswerkers insluit oor die implementering van die beleid. Duidelike riglyne moet aan die gesondheidswerkers voor implementering gegee word. Daar word aanbeveel dat meer navorsing gedoen word, insluitend navorsing oor die begunstigdes van hierdie ontplooiingsbeleid. Die ander disciplines moet ingesluit word, insluitend die Kantoor van die Direksie van MIV/VIGS. ’n Ander aanbeveling is dat toekomstige navorsing die navorser as deelnemende waarnemer op die ontplooiing moet gebruik.
Description
Thesis (MPA)--Stellenbosch University, 2018.
Keywords
HIV deployment policy -- South Africa, Military policy -- Health aspects, Diversity in the workplace -- South Africa, South Africa. -- National Defence Force, UCTD
Citation