Father-son sexual communication: A qualitative study in Western Cape communities

Date
2018-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY: The current study sought to investigate sexual communication within Coloured father-son dyads living in the Western Cape areas. Connell’s theory of masculinity informed the study and the aim was therefore to identify if and how dominant notions of masculinity underpin or feature in father-son sexual communication. A qualitative research design was used to gain an in-depth understanding of this phenomenon. Fifteen dyads participated in the study. After fathers and sons were interviewed separately, the data were transcribed verbatim and analysed by using Braun and Clarke’s thematic analysis method. The findings indicate that, although both fathers and sons believed that fathers have an important role to play in the sex education of sons, the sexual communication in these dyads were often indirect, once-off and consisted of father-centred warnings or speeches. Furthermore, these communications were laced with hegemonic ideals of masculinity, sexuality and gender norms. It is concluded that more needs to be done to change these hegemonic ideas and to consider innovative ways in which men could be educated to support their sons’ sex education.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die huidige studie het ten doel gehad om seksuele kommunikasie in Kleurling pa-seun eenhede in Wes-Kaapse stedelike areas te ondersoek. Die studie is gegrond in Connell se teorie van hegemoniese manlikheid en ‘n spesifieke doelwit was dus om vas te stel of, en hoe, dominante idees van manlikheid hierdie vorm van kommunikasie onderlê. ‘n Kwalitatiewe navorsingsontwerp is gebruik om ‘n dieptegang begrip van hierdie verskynsel te verkry. Vyftien eenhede het aan die studie deelgeneem. Na afloop van individuele onderhoude wat apart met pa’s en seuns gevoer is, is die data verbatim getranskribeer en aan die hand van Braun en Clarke se tematiese analise metode ontleed. Die studie het gevind dat beide pa’s en seuns geglo het dat pa’s ‘n belangrike rol te speel het in die seksopvoeding van hul seuns. Desnietenstaande, was die seksuele kommunikasie tussen pa’s en seuns dikwels indirekte, eenmalige, pa-gesentreerde waarskuwings of preke. Verder het die data aangedui dat hierdie kommunikasie deurspek was met hegemoniese idees van manlikheid, seksualiteit en geslagtelike norme. Die gevolgtrekking van die studie is dat meer gedoen moet word om hierdie hegemoniese idees te verander en dat ondernemende wyses gevind moet word waarop mans bemagtig kan word om ‘n effektiewe bydrae tot hul seuns se seksopvoeding te maak.
Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2018.
Keywords
Fathers and sons -- South Africa -- Western Cape, Sex instruction, Family life education, Masculinity -- Hegemonic ideal, UCTD
Citation