Mastering paradigms: A South African perspective
Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2018.
Thesis
ENGLISH ABSTRACT: Mastering is considered to be an important and necessary step in audio production. However the exact definition and role of mastering is uncertain. This study aimed at exploring the concept of mastering in search of a definition. It further aimed to determine if South African audio professionals understand what mastering is, what its subprocesses are and what it should achieve.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Meesterskepping word gesien as ’n belangrike en nodige stap in die klank produksie proses. Ten spyte hiervan is daar gereeld onsekerheid oor die definisie en rol van meesterskepping. Hierdie studie poog om ’n definisie van meesterskepping vas te stel. Verder ondersoek die studie of die Suid Afrikaanse klank industrie ’n goeie begrip het van wat meesterskepping is, die prosesse betrokke daarby en uiteindelik wat dit beoog om bereik.
- Masters Degrees (Music) [193]