The incidence and outcomes of antepartum haemorrhage of unknown origin at Tygerberg Hospital: a retrospective, descriptive study

Hartell, Claudine (2017-12)

Thesis (MMed)--Stellenbosch University, 2017.

Thesis

ENGLISH SUMMARY: Objective: The primary aim of this study is to describe the maternal, as well as fetal and neonatal outcomes of patients presenting to Tygerberg Hospital with a diagnosis of antepartum haemorrhage of unknown origin (APHUO). The secondary aim is to determine the prevalence of antepartum haemorrhage (APH) and APHUO at Tygerberg Hospital during the period of data collection. Methods: The research design is that of a retrospective, descriptive audit. This study took place from 01 April 2015 to 30 September 2015. The patient records of all patients presenting to Tygerberg Hospital Obstetrics Admissions area with APH were analysed. A total of 120 patients presented with APH. The focus of the data collection was with the group of patients presenting with APHUO. Results: The prevalence of APHUO was 0.8%. Twenty nine percent of patients presenting with APHUO had a preterm delivery. The neonatal complications of patients with APHUO were related to prematurity. Abruptio placentae was diagnosed on placental examination in 8.1% of patients presenting with APHUO. Conclusion: This study supports the literature findings that the biggest risk to patients presenting with APHUO is preterm labour. The second risk is a subclinical abruptio placentae. The prevalence of APHUO in this study is much lower than the prevalence reported in the literature. This can be attributed to the few number of patients presenting with APHUO in this study.

AFRIKAANS OPSOMMING: Doelwit: Die primêre doel van hierdie studie was ‘n beskrywing van die moederlike, fetale en neonatale uitkomste van pasiënte wat by Tygerberg Hospitaal presenteer het met ‘n diagnose van antepartum bloeding met onbekende oorsprong (APHUO). Die sekondêre doel was om die prevalensie van antepartum bloeding (APH) en APHUO by Tygerberg Hospitaal, gedurende die dataversamelingsperiode te bepaal. Metode: Die navorsingsmetode was ‘n retrospektiewe, beskrywende oudit. Die studie periode het plaasgevind tussen 1 April 2015 en 30 September 2015. Die pasiëntrekords van alle pasiënte wat presenteer het by Tygerberg Hospitaal Verloskunde Toelatingsarea met APH is nagegaan. ‘n Totaal van 120 pasiënte het presenteer met APH. Die fokus van die dataversameling was op die groep pasiënte wat presenteer het met APHUO. Resultate: Die prevalensie van APHUO was 0.8%. Nege-en-twintig persent van pasiënte wat presenteer het met APHUO het voortyds verlos. Die neonatale komplikasies van pasiënte met APHUO was oorwegend verwant aan prematuriteit. Abruptio plasenta is met plasentale ondersoek gediagnoseer in 8.1% van pasiënte wat presenteer het met APHUO. Gevolgtrekking: Hierdie studie ondersteun die bevindings in die literatuur dat die grootste risiko vir pasiënte wat presenteer met APHUO, voortydse kraam is. Die tweede risiko is ‘n subkliniese abruptio plasenta. Die voorkoms van APHUO in hierdie studie is veel laer as die voorkoms wat in die literatuur aangedui is. Dit mag te wyte wees aan die klein getal pasiënte wat in ons oudit met APHUO presenteer het en mag dus nie noodwendig verteenwoordigend wees nie.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/102972
This item appears in the following collections: