Towards a framework for systemic creativity in engineering organisations

Bam, L. ; Vlok, P. J. (2016)

CITATION: Bam, L. & Vlok, P. J. 2016. Towards a framework for systemic creativity in engineering organisations. South African Journal of Industrial Engineering, 27(2):95-108, doi:10.7166/27-2-1288.

The original publication is available at http://sajie.journals.ac.za/pub

Article

ENGLISH ABSTRACT: This article builds on earlier research that made the case for developing a framework to ensure increased, sustained, creative activity in engineering organisations. A milestone in the development of such a framework is the identification of the elements of creativity that need to be considered. This research reviews the literature on the systems perspective on creativity to identify seven elements of creativity that have been proposed in the literature. A literature review on each of these seven elements is presented to (i) determine whether the element should be included in the framework; (ii) define the element for the purpose of the framework; and (iii) determine whether any author proposes an aspect of creativity that cannot be accommodated under one of the seven elements as they have been defined here.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie artikel volg op vroeër navorsing wat ’n saak gemaak het vir die ontwikkeling van ’n raamwerk om verhoogde, volgehoue, kreatiewe aktiwiteit in ingenieursorganisasies te verseker. ’n Mylpaal in die ontwikkeling van so ’n raamwerk is die identifisering van die elemente van kreatiwiteit wat in ag geneem moet word. Hierdie navorsing hersien die literatuur oor die stelselperspektief op kreatiwiteit om sewe elemente van kreatiwiteit wat in die literatuur voorgestel word te identifiseer. ’n Literatuuroorsig van elkeen van hierdie sewe elemente word aangebied om (i) te bepaal of die element in die raamwerk ingesluit moet word; (ii) die element te definieer vir die doel van die raamwerk; en (iii) vas te stel of enige outeur ’n aspek van kreatiwiteit voorstel wat nie onder een van die sewe elemente soos wat hul hier definieer is bygewerk kan word nie.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/102421
This item appears in the following collections: