Voorstelle vir die produksie van 'n vertaalwoordeboek vir professionele vertalers

Date
2008
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Bureau of the WAT
Abstract
The profile of the potential user needs to be the guiding principle in all lexicographic decisions whenever dictionaries are designed, revised or compiled. It follows, then, that the format, structure and organisation of a translation dictionary aimed at the needs of professional translators should be based on the specific needs of that distinct user group. This article contains general guidelines for both the outer texts and the central part of a translation dictionary aimed at the needs of professional translators mainly translating from English (T2) into Afrikaans (T1). A possible format for the microstructure of such a dictionary (English > Afrikaans) is given and the possible lexicographic treatment of a few sample entries is discussed in detail. The possibility of formative evaluation by means of the principle of simultaneous feedback is briefly touched on.
Die profiel van die potensiële gebruiker moet die riglyn wees by alle leksikografiesebesluite telkens wanneer woordeboeke beplan, hersien of saamgestel word. Die formaat,struktuur en ordening van 'n vertaalwoordeboek gerig op professionele vertalers behoort gevolglikdus op die spesifieke behoeftes van hierdie bepaalde gebruikersgroep gebaseer te wees. Hierdieartikel bevat algemene riglyne vir die hantering van altwee die buitetekste en die sentrale lys van 'nvertaalwoordeboek gerig op die behoeftes van beroepsvertalers wat hoofsaaklik uit Engels (T2) inAfrikaans (T1) vertaal. 'n Moontlike formaat vir die mikrostruktuur van so 'n woordeboek (Engels> Afrikaans) word gegee en die moontlike leksikografiese bewerking van 'n aantal voorbeeldlemmasword in besonderhede bespreek. Die moontlikheid van formatiewe evaluering met behulpvan die beginsel van gelyktydige terugvoer word kortliks aangeraak.
Description
CITATION: Crafford, M. F. & Feinauer, I. 2008. Voorstelle vir die produksie van 'n vertaalwoordeboek vir professionele vertalers. Lexikos, 18:46-62, doi:10.5788/18-0-476.
The original publication is available at http://lexikos.journals.ac.za
Keywords
Translating and interpreting -- Dictionaries
Citation
Crafford, M. F. & Feinauer, I. 2008. Voorstelle vir die produksie van 'n vertaalwoordeboek vir professionele vertalers. Lexikos, 18:46-62, doi:10.5788/18-0-476.