Van Volksmoeder tot Fokofpolisiekar : kritiese opstelle oor Afrikaanse herinneringsplekke

Grundlingh, Albert M. ; Huigen, Siegfried (2008)

Grundlingh, A.M. & Huigen, S. 2008. Van Volksmoeder tot Fokofpolisiekar : kritiese opstelle oor Afrikaanse herinneringsplekke. Stellenbosch: SUN PReSS. doi:10.18820/9781920338008.

The original publication is available from AFRICAN SUNMeDIA - www.sun-e-shop.co.za

Book

AGTERBLAD: Die boek bevat 'n reeks kritiese opstelle oor 'n aantal Afrikaanse kollektiewe herinneringe. Dit betrek herinneringe wat al amper koud is, asook meer onlangses, soos die "De la Rey"- lied en die rol wat bands tans speel in die vaslegging van 'n bepaalde bewussyn onder die jeug - 'n bewussyn wat in die afsienbare toekoms ook as "histories" sal kwalifiseer. Die boek wil die leser aanmoedig om na te dink oor die herinneringe van wit Afrikaanssprekendes.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/101885
This item appears in the following collections: