Doodloopstrate van die geloof : 'n perspektief op die nuwe hervorming

Durand, Jaap (2005)

CITATION: Durand, J. 2005. Doodloopstrate van die geloof : ’n perspektief op die nuwe hervorming. Stellenbosch: SUN MeDIA. doi:10.18820/9781919985541.

The original publication is available from AFRICAN SUNMeDIA - www.sun-e-shop.co.za

Book

VOORWOORD: Met sy nuutste publikasie lewer Jaap Durand andermaal ’n stimulerende bydrae tot die Suid-Afrikaanse gesprek oor Christelike geloofskwessies. Hy skryf saaklik, maar simpatiek, met begrip vir die intellektuele kwellinge van soekers en twyfelaars. Hy maak aan die een kant geen geheim daarvan dat hy self die Christelike oortuigings in die Apostoliese Geloofsbelydenis huldig nie.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/101809
This item appears in the following collections: