Exploring the invasion of the guttural toad Sclerophrys gutturalis in Cape Town through a multidisciplinary approach

Date
2017-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Invasive populations of amphibians may have considerable ecological and socio-economic impacts; reconstructing their invasion dynamics is essential to perform adaptive management. Investigating these populations is also an opportunity to address eco-evolutionary questions; it helps to improve our comprehension of biological systems and define in greater detail invasion potential. This study explores the invasion of the guttural toad Sclerophrys gutturalis in Cape Town through a multidisciplinary approach that integrates physiology, evolutionary biology, ecological modelling and environmental economics. The species is domestic exotic in South Africa, being native in most of the country but not in Cape Town, where an invasive population established in 2000. Although an extirpation program (started in 2010) removed some thousand adults, tadpoles and eggs until 2016, the population is still spreading. Invasion dynamics emerging from traits of the invader and characteristics of the invaded landscape are unknown. Additionally, efficacy and efficiency of the current mode of removal as well as the possibility to implement more effective extirpation strategies have not been investigated. Since the winter rainfall environment of Cape Town is drier and colder than that of the source population (Durban), especially during the summer breeding season, the species’ ability to spread is remarkable. Currently it is not clear how the abiotic conditions of Cape Town constrain this species and whether invasive toads adaptively respond to reduce phenotypic mismatch in the novel environment. Firstly, I built an age structured model that can be utilized to simulate population dynamics of invasive pond-breeding anurans. The model follows a metapopulation approach and simulates change in survival and dispersal behaviour as a function of age. It also integrates dispersal with landscape complexity through least cost path modelling to depict functional connectivity across the pond network. Then I applied the model to my case study; parameterization was conducted through field and laboratory surveys, a literature review and data collected during the extirpation. I found a lag phase in both demographic and spatial dynamics. Also, I found that the spatial spread fits an accelerating trend that causes the complete invasion of the network in six years. Such dynamics match field observations and confirmed patterns previously detected in other invaders characterized by high dispersal abilities. The age structured model was further employed to explore efficacy and efficiency of the current management. I investigated how a scenario incorporating the demographic effects of the current removal differs from a no-extirpation scenario. I also asked which limitations might impede the management from being successful and whether alternative strategies may determine better results. I found that the current management does not sufficiently take into consideration non-linear population dynamics and it reduces the efficiency; moreover the removal started during the spread phase of the invasion. Spatial limitations linked to the social dimension of the landscape severely reduce efficacy of the current removal; other management countermeasures such as control or containment should thus be considered. To explore how the species phenotype is constrained in the invaded environment during the breeding period and whether invasive toads underwent any adaptive response, I performed a comparison between the invasive population of Cape Town and the native source population of Durban. Field data and physiological traits such as evaporative water loss, water uptake, sensitivity of locomotion to desiccation and critical thermal minimum were collected. In accordance to the more desiccating and colder environment of Cape Town, invasive guttural toads responded physiologically and behaviourally on short time scale (less than two decades) to reduce sensitivity to lower conditions of hydration and temperature. The species is still constrained in the novel environment but its invasion potential is higher than I could infer from the source population. To confirm that the colder environment of Cape Town constrains invasive toads also during the non-breeding season, I investigated post-breeding energy storage in populations from Cape Town (high latitude), Durban (intermediate latitude), Mauritius and Reunion (low latitude) where the species is also invasive. Although post-breeding energy storage should be high (capital breeding strategy) at high latitudes and low (income breeding strategy) at low latitudes, guttural toads unexpectedly shifted energy storage strategy from capital to income breeding when introduced from lower to higher latitude. The invaded environment is therefore less severe during the non-breeding season; winter rainfall promotes, and does not reduce, toads’ activity. In summary, I showed that the invasion success of the guttural toad in Cape Town may be attributable to several factors such as initial lag that delayed management, accelerating spread, rapid adaptive response and less severe non-breeding season. The spatial dimension of the invaded landscape strongly limited the efficacy of the current management program. My work has relevant management implications; it shows that the invasion potential of the species is already higher than that I could infer from the source population and only tackling social limitations could have promoted effective extirpation.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Indringer amfibiese diere kan ernstige ekologiese en sosio-ekonomiese impak hê; dit is dus noodsaaklik om hul indringe dinamika te verstaan om voorkomende of toepaslike bestuur toe te pas. Navorsing op hierdie diere is ook 'n geleentheid om eko-evolusionêre vrae aan te spreek; dit help om ons begrip van biologiese sisteme te verbeter en indringe potensiaal van die spesie te defineer. Hierdie studie ondersoek die indringing van die gorrelskurwepadda, Sclerophrys gutturalis, in Kaapstad deur 'n multi-dissiplinêre benadering wat fisiologie, evolusionêre biologie, ekologiese modellering en omgewingsekonomie integreer. Die gorrelskurwepadda is ʼn plaaslike eksotiese spesie in Suid-Afrika: dit is inheems in meeste dele van die land, maar nie in Kaapstad nie. 'n Indringer bevolking van paddas was in 2000 in Kaapstad gevind. Hoewel ʼn uitwissing program (wat begin het in 2010) so paar duisend volwassenes, paddavissies en eiers verwyder het tot en met 2016, is die populasie steeds besig om te versprei. Indringe dinamika van hierdie spesies, wat bepaal word deur eienskappe van die indringer en eienskappe van die ingeneemde landskap, is onbekend. Daarbenewens, die effektiwiteit van die huidige modus van verwydering asook die moontlikheid om meer effektiewe uitwissing strategieë te implimenteer was nog nooit ondersoek en bepaal nie. Alhoewel die winterreenvalgebied van Kaapstad kouer en droer is as die somerreenvalgebied van Durban, is die vermoë van die spesie om in die somer broeiseisoen uit te broei en te versprei, merkwaardig.Tans is dit nie duidelik hoe die abiotiese toestande van Kaapstad hierdie spesies inperk nie en of die indringer skurwepaddas aanpassings maak om die fenotipiese wanaanpassing te verminder in hulle nuwe omgewing. Eerstens het ek 'n ouderdoms-gestruktureerde model gebou wat gebruik kan word om bevolkingsdinamika van indringer- dambroeiende skurwepaddas na te boots. Die model volg 'n metabevolking benadering en simuleer verandering in oorlewing en verspreiding gedrag as 'n funksie van ouderdom. Dit integreer ook die komplekste landskap verspreiding deur middel van die kort-pad-model, om die funksionele verbindings tussen die dam netwerke uit te beeld. Ek het die model toegepas op my spesifieke studie; parameters vir die model was bepaal deur informasie wat gevind was tydens veld en laboratorium ondersoeke, 'n literatuuroorsig en data wat ingesamel was tydens die uitwissing van skurwepaddas. Ek het gevind dat daar 'n waf fase is in beide demografiese en ruimtelike dinamika. Ek het ook gevind dat die ruimtelike verspreiding 'n versnelde tendens tot gevolg het wat die volledige indringing van die damnetwerk binne die volgende ses jaar gaan veroorsaak. Hierdie patrone onderskryf veldwaarnemings en bevestig patrone wat voorheen waargeneem was in ander indringers wat gekenmerk is deur hoë verspreiding vermoëns. Die ouderdoms-gestruktureerde model word verder gebruik om die doeltreffendheid en effektiwiteit van die huidige bestuur te ondersoek. Ek het getoets hoe 'n scenario waar die demografiese gevolge van die huidige verwydering van skurwepaddas verskil van 'n scenario waar geen uitwissing van die skurwepaddas plaasvind nie. Ek het ook ondersoek watter spesifieke beperkings daar in plek is wat die suksesvolle bestuur kan belemmer en of alternatiewe strategieë beter resultate kan behaal. Ek het gevind dat die huidige bestuur nie die “nie-lineêre” bevolking dinamika genoeg in ag neem nie en dat dit die doeltreffendheid van die bestuur verminder. Ek het gevind dat die verwydering van die skurwepaddas begin het gedurende die verspreiding fase van die indringing. Ruimtelike beperkings, wat verband hou met die sosiale dimensie van die landskap beperk die huidige verwydering van die skurwepaddas geweldig; ander bestuur teenmaatreëls vir die beheer of inperking moet dus gevind word. Om te ondersoek hoe die fenotipe van die skurwepaddas in die binne gedringde omgewing beperk word tydens die broeiseison en of indringer skurwepaddas aangepas het, het ek 'n vergelyking getref tussen die indringer bevolking van Kaapstad en die plaaslike bevolkingsbron van Durban. Velddata en fisiologiese eienskappe soos waterverlies deur verdamping, wateropname, bewegings as gevolg van sensitiwiteit teen uitdroging en kritieke minimum temperature is van albei skurwepaddabevolkings ingesamel. Ek het gevind dat in die koue, droe klimaat van Kaapstad, die gorrelskurwepaddas hul gedrag en fisiologie in n kort tydperk (van minder as twee dekades) aangepas het om hul sensitiwiteitsvlakke teen laer temperature en laer humiditeit, te verminder. Alhoewel die spesie nog beperk is in die Kaapstad omgewing, is hul indringing-potensiaal hoer as wat ek uit die populasiebron kon aflei. Om te bevestig dat die kouer omgewing van Kaapstad die indringer skurwepaddas ook beperk tydens die res van die jaar wanneer hulle nie broei nie, het ek gekyk na die energie berging van die skurwepaddas nadat hulle gebroei het. Ek het dit toegepas op paddas van Kaapstad (hoë breedtegraad), Durban (intermediêre breedtegraad), Mauritus en Reunion (lae breedtegraad) waar die spesies ook indringend is. Alhoewel die energie berging hoog behoort te wees (kapitaal-broei strategie) by hoë breedteliggings en laag behoort te wees (inkomste-broei strategie) by lae breedtegrade, het die gorrelskurwepaddas onverwags hulle energie-bergings strategie verskuif van kapitaal tot inkomste-broei wanneer hulle van laer na hoër breedtegraad verander het. Die omgewing wat binne gedring is deur die gorrelskurwepaddas, Kaapstad, is nie so erg vir die skurwepaddas wanneer hulle nie in hulle broeiseisoen is nie; winterreënval bevorder die aktiwiteit van skurwepaddas. Om op te som, ek het gewys dat die suksesvolle indringing van die gorrelskurwepadda in Kaapstad toegeskryf kan word aan verskeie faktore soos die aanvanklike trae groei in van die skurwepadda populasie wat veroorsaak het dat die beheer van die skurwepaddas nie vinnig genoeg gebeur het nie, die versnelde verspreiding van die skurwepadda, die vinnige aanpasbaarheid en die matige nie-broei seisoen. Die ruimtelike dimensie van die binnegevallende landskap het die doeltreffendheid van die huidige bestuur program sterk beperk. Die ruimelike landskap en omgewing wat die skurwepaddas ingedring het, bemoeilik die doeltreffende toepassing van die huidinge bestuursprogram. Die resultate van my werk het verskeie bestuurs implikasies. Dit het getoon dat die indringings potensiaal van die spesifieke spesie hoër is as wat ek aanvanklik kon aflei uit die populasiebron. Dit het ook gewys dat die skurwepaddas meer suksesvol verwyder kon word as dit nie was vir die sosiale beperkings nie.
Description
Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2017.
Keywords
Guttural toad (Sclerophrys gutturalis -- Cape Town -- Invasion, Amphibians -- Cape Town, Invasive species -- Cape Town, Environmental economics -- Cape Town, UCTD
Citation