Thermal design of a helically coiled boiler

Date
2016-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This thesis describes the thermal design of a once-through forced circulation helically coiled boiler. The formulation of the one-dimensional steady state thermal model used for sizing the boiler was based on the empirical correlation of Gnielinski and John Thompson best practices. The magnitude and location of the critical heat flux (CHF) in the helical coil was initially quantified using the empirical correlation of Ünal. Due to the onedimensionality of the Ünal model and the complexity of the helical coil geometry CFD was used to predict the exact location of the CHF. A single-phase numerical simulation followed by a two-phase flow analysis using the Rensselaer Polytechnic Institute (RPI) wall heat flux partitioning model was used to establish the location and magnitude of the CHF and the results compared to that obtained using the Ünal model. It was found that the Ünal model underestimated the location of the CHF by approximately 37%.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis beskryf die termiese ontwerp van 'n enkel sirkulasie helies gespoelde ketel. Die formulering van die een-dimensionele, bestendige toestand, termiese model wat gebruik was vir die ketel ontwerp was gebaseer op die empiriese korrelasie van Gnielinski en John Thompson se beste praktyke . Die grootte en ligging van die kritieke hitte vloed in die heliese spoel was aanvanklik gekwantifiseer met behulp van die empiriese korrelasie van Ünal. CFD was gebruik om die presiese ligging van die CHF te voorspel as gevolg van die eendimensionaliteit van die Ünal model en die gekompliseerde vorm van die heliese spoel. 'n Enkel-fase numeriese simulasie gevolg deur 'n twee-fase vloei analise met behulp van die Rensselaer Polytechnic Institute (RPI) muur hitte vloed verdeling model was gebruik om die ligging en grootte van die CHF te bepaal en die resultate was vergelyk met dié van die Ünal model. Daar was bevind dat die Ünal model die ligging van die CHF met ongeveer 37 % onderskat.
Description
Thesis (MEng)--Stellenbosch University, 2016.
Keywords
Coils, Boilers design, Thermal design, Helically coiled boiler, UCTD
Citation