An exploration of clients’ agency regarding their own reproductive health while living with intimate partner violence

Date
2016-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY ENGLISH SUMMARY : Background: The overall objective of this study is to explore the use of agency by women when making reproductive health choices within the context of intimate partner violence. This qualitative study was based on a feminist phenomenological method. Although the feminist perspective has many dimensions when challenging injustices to women and giving women a voice, in this study, the focus is on the use of agency. Agency is the ability to practice self-rule for oneself as a woman, to have self-directedness and be recognized as part of society, in decision making concerning personal choices. It includes the capability to exercise autonomy while experiencing coercion. The study was conducted at Macassar CHC. Methods: Ten women were interviewed using a semi-structured interview guide. Interviews were conducted in English and Afrikaans. All the women in the study had experienced intimate partner violence. Although the women are of different ethnic and religious backgrounds, they shared similar experiences and responses to violence, specifically when making reproductive health choices. Results: The lack of autonomy and agency challenges women’s ability to make reproductive health choices. Intimate partner violence further challenges women’s agency in a society where women have a lower status than men. Conclusion: Women in Macassar living with intimate partner violence are at risk of unwanted pregnancies, sexually transmitted infections and HIV. This is mainly due to the lack of autonomy and agency.
AFRIKAANSE OPSOMMING : Agtergrond: Die oorhoofse doel van hierdie studie is om die gebruik van agentskap te verken deur vroue wanneer reproduktiewe gesondheids keuses gemaak word, binne die konteks van 'n verhouding waarin intieme maat geweld ervaar word. Die kwalitatiewe studie is gebaseer op 'n feministiese fenomenologiese metode. Alhoewel die feministiese perspektief baie dimensies het wanneer ongeregtighede teen vroue uitgedaag word en vroue 'n stem gegee word, is die fokuspunt in hierdie studie op die gebruik van agentskap. Agentskap is die vermoe om selfregering as vrou uit te oefen , om selfgerigtheid te he en as deel van die samelewing erken te word, veral wanneer dit kom by besluitneming aangaande reproduktiewe gesondheid. . Dit sluit in die vermoe om outonomie uit te oefen terwyl dwang ervaar word. Die studie is uitgevoer op Macassar CHC. Metode: Tien vroue is ondervra deur 'n semi-gestruktureerde onderhoud gids te gebruik. Onderhoude is gevoer in Engels en Afrikaans. Al die vroue in die studie het intieme maat geweld ervaar. Hoewel die vroue van verskillende etniese en godsdienstige agtergronde is, deel hulle soortgelyke ervarings en reaksies op geweld, spesifiek in verband met reproduktiewe gesondheid keuses. Resultate: Die gebrek aan outonomie en agentskap daag vroue se vermoe uit om reproduktiewe gesondheid keuses te maak.Intieme lewensmaat geweld is n verdure uitdaging vir vroue-agentskap in n samelewing waar vroue n laer status as mans het. Slotsom: Vroue in Macassar wat met intieme geweld lewe, loop die risiko van ongewenste swangerskappe, seksueel oordraagbare infeksies en MIV. Dit is hoofsaaklik te wyte aan die gebrek aan outonomie en agentskap.
Description
Thesis (MCur)--Stellenbosch University, 2016.
Keywords
Intimate partner violence, Reproductive rights, Women -- Legal status, Autonomy (Psychology), UCTD
Citation