Development and empirical testing of a theoretical model explaining medical students’ intention to practise in urban or rural South Africa

Date
2016-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The shortage of medical practitioners is a worldwide dilemma and South Africa is also affected by these shortages which result in many health-related issues. Rural areas suffer the most. Research indicates that medical practitioners prefer certain areas of practice. Thus the aim of this study is to develop and empirically test a structural model to explain variance in medical students’ intention to practise in rural areas or in urban areas at the outset of their careers as general practitioners. The intention to choose an area of practice is explained through the Fishbein model. This model aims to explain factors influencing intention to act. The study was conducted on fifth-year medical students at Stellenbosch University. The study consisted of questionnaires and interviews. Results are more or less the same as results from other studies discussed in this study, with the difference that the results of the current study in particular sheds light on the intention of medical students through the use of the Fishbein model. ABSTRAK Die tekort aan mediese praktisyns is a wêreldwye krisis en Suid Afrika word ook deur hierdie tekort geraak. Die resultaat daarvan is vele ander gesondheidsverwante probleme. Die doel van die studie was om ‘n strukturele model wat mediese student se intensie om in plattelandse of stedelike areas te praktiseer, te ontwikkel en empiries te toets. Die intensie om sekere areas te kies word deur die Fishbein-model verduidelik. Hierdie model poog om faktore te verduidelik wat intensie om te kies beïnvloed. Die studie is op vyfde-jaar mediese studente van die Stellenbosch Universiteit toegepas. Die studie het vraelyste en onderhoude beslaan. Resultate van die studie is grotendeels in lyn met die resulate van studies wat in die literatuurstudie bespreek word, met die verskil dat die resultate van die huidige studie die intensie van mediese student met behulp van die toepassing van die Fishbein model verduidelik.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die tekort aan mediese praktisyns is a wêreldwye krisis en Suid Afrika word ook deur hierdie tekort geraak. Die resultaat daarvan is vele ander gesondheidsverwante probleme. Die doel van die studie was om ‘n strukturele model wat mediese student se intensie om in plattelandse of stedelike areas te praktiseer, te ontwikkel en empiries te toets. Die intensie om sekere areas te kies word deur die Fishbein-model verduidelik. Hierdie model poog om faktore te verduidelik wat intensie om te kies beïnvloed. Die studie is op vyfde-jaar mediese studente van die Stellenbosch Universiteit toegepas. Die studie het vraelyste en onderhoude beslaan. Resultate van die studie is grotendeels in lyn met die resulate van studies wat in die literatuurstudie bespreek word, met die verskil dat die resultate van die huidige studie die intensie van mediese student met behulp van die toepassing van die Fishbein model verduidelik.
Description
Thesis (MCom)--Stellenbosch University, 2016.
Keywords
Medicine -- Practice, Medical students, Medical doctors -- Scarcity -- Rural health clinics, UCTD
Citation