Seeing ghosts : the past in contemporary images of Afrikaner self-representation

Date
2016-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Contemporary Afrikaner ethnic identity is subject to attempts at rehabilitation, which seek to fit Afrikaner whiteness to the post-apartheid milieu. This thesis investigates how popular visual culture, aimed particularly at the white Afrikaner consumer, provides transformative identity-positions by ingeniously re-imagining Afrikanerness. The potential of such images for identity- and memory-work is explored in relation to the various conditions (political, historical, economic or otherwise) that determine their social and psychological significance. The thesis particularly accounts for the manner in which the past is refigured (with varying degrees of criticality and self-reflexivity) in these consumer items and advertisements, and explores their deployment of discursive devices such as irony, hybridisation, nostalgia, and collective memory.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die onsekerheid gekoppel aan hedendaagse Afrikaner etniese identiteit is onderhewig aan betekenisvolle diskursiewe strategieë daarop gemik om witheid te rehabiliteer, en dus aan te pas tot die post-apartheid milieu. Hierdie tesis ondersoek die herskeppende potensiaal van visuele kultuur om die konstruksie van verbeeldingryke Afrikaner identiteite te bevorder. Die verskeie omstandighede (polities, histories, ekonomies of andersins) wat ‘n impak het op die sosiale en sielkundige onderhandeling van identiteit en kollektiewe herinnering word deurgaans bespreek. Die tesis ondersoek finaal die manier waarop die verlede herroep word in kontemporêre beelde en verbruikersgoedere wat fikseer op Afrikaner etniese identiteit (met uiteenlopende vlakke van self-refleksiwiteit en -kritiek), en is geïnteresseerd in die manier waarop hierdie verskynsels aansluit by die diskursiewe werking van ironie, hibridisering, nostalgie en kollektiewe herinnering.
Description
Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2016.
Keywords
Afrikaners -- Ethnic identity, Commodification, Neo-tribalism, Youth culture, UCTD
Citation