A new laager for a “new” South Africa : Afrikaans film and the imagined boundaries of Afrikanerdom

Date
2016-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The Afrikaans film industry came into existence in 1916, with the commercial release of De Voortrekkers (Shaw), and, after 1948, flourished under the guardianship of the National Party. South Africa’s democratic transition, however, seemed to announce the death of the Afrikaans film. In 1998, the industry entered a nine-year slump during which not a single Afrikaans film was released on the commercial circuit. Yet, in 2007, the industry was revived and has been expanding rapidly ever since. This study is an attempt to explain the Afrikaans film industry’s recent success and also to consider some of its consequences. To do this, I situate the Afrikaans film industry within a larger – and equally flourishing – Afrikaans culture industry. I argue that the Afrikaans language’s uncoupling from the state has shifted the preservation and promotion of the language into market-driven domains. I show that Afrikaans-language media and cultural commodities – like film – are mostly tailored to and consumed by white Afrikaans-speakers. And I ask: if a “distinct” Afrikaner identity was first forged within the cultural sphere, through cultural rituals and through the consumption of Afrikaans media forms, what kind of subjectivities are, in the present moment, being produced by the Afrikaans culture industry? Specifically, I consider the ways in which the Afrikaans culture industry is reifying social life, how it is reaffirming the imagined boundaries of Afrikanerdom, and how, through the consumption of its products, Afrikaners can imagine – or re-imagine – themselves as members of the same collectivity or laager.
AFRIKAANS OPSOMMING: Die Afrikaanse rolprentbedryf het ontstaan in 1916, met die kommersiële vrystelling van De Voortrekkers (Shaw) en het, na 1948, floreer onder the voogdyskap van die Nasionale Party. Tydens Suid-Afrika se demokratiese oorgang het dit egter gelyk of die dood van die Afrikaanse film op hande was. In 1998 het die industrie ’n nege-jaar periode binne getree waartydens nie ’n enkele Afrikaanse film op die kommersiële kringloop vrygestel is nie. Maar in 2007 het die Afrikaanse film teruggekeer na die silwerskerm en die Afrikaanse rolprentbedryf het, sedertdien, vinnig uitgebrei. Hierdie studie is ’n poging om die Afrikaanse rolprentbedryf se onlangse sukses te verduidelik ek ook om die gevolge daarvan te oorweeg. Om dit te doen, plaas ek die Afrikaanse rolprentbedryf binne ’n groter – en ewe florerende – Afrikaanse kultuurindustrie. Ek voer aan dat die Afrikaanse taal se ontkoppeling van die staat aanleiding daartoe gegee het dat die preservering en bevordering van die taal na markgedrewe domeine verskuif het. Ek wys uit dat Afrikaanstalige media en kulturele kommoditeite – soos film – meestal geproduseer word vir en verbruik word deur blanke Afrikaanssprekendes. En ek vra: as ’n “unieke” Afrikaner-identiteit vir die eerste keer binne die kulturele sfeer gesmee is, deur kulturele rituele en deur die verbruik van Afrikaanse media vorms, watse subjektiwiteite word, in die hede, geproduseer deur die Afrikaanse kultuurindustrie? Ek oorweeg spesifiek die wyses waarop die Afrikaanse kultuurindustrie sosiale lewe reïfiseer, hoe dit die verbeelde grense van Afrikanerdom herbevestig, en hoe, deur die verbruik van die industrie se produkte, Afrikaners hulself kan verbeel – of herverbeel – as lede van dieselfde kollektiwiteit of laer.
Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2016.
Keywords
Motion pictures, Afrikaans, Afrikaners, Motion pictures -- Culture -- Civilization, Postapartheid era -- South Africa, Afrikaans language -- Communication, Motion pictures in industry, Afrikaner -- Race identity -- South Africa, UCTD
Citation