(Stellenbosch : University of Stellenbosch Business School, 2012-12) Matthee, Amanda
Die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool het in November 2012 AACSB-akkreditasie verwerf en die eerste bestuurskool van ’n universiteit in Afrika geword om al drie internasionale akkreditasies te verkry. Wat beteken dit vir die USB se belanghebbers?