Browsing by Author "Van Dulm, O."
Now showing 1 - 2 of 2
Results Per Page
Sort Options
- ItemFunctions of code switching in multilingual classrooms(Stellenbosch University, 2006) Rose, S.; Van Dulm, O.The research reported in this paper focuses on the functions of code switching between English and Afrikaans in the classroom interactions of a secondary school in the Western Cape. The data comprising audio recordings of classroom interactions are analysed within the framework of Myers-Scotton’s (1993a) Markedness Model, according to which there are four types of code switching, namely marked, unmarked, sequential unmarked, and exploratory code switching. Within each of these types of code switching, a number of specific functions of code switching in the classrooms observed are identified, such as expansion, clarification, and identity marking. The study concludes that the Markedness Model offers a useful framework within which to analyse types of code switching, and that code switching has a specific functional role to play within multicultural and multilingual classrooms.
- ItemDie relevansie van taalwetenskap vir spraak-taalterapeute(Department of General Linguistics, Stellenbosch University, 2003) Van Dulm, O.AFRIKAANSE OPSOMMING: Taalwetenskaplike studies van kliniese verskynsels kan sowel praktiese as teoretiese probleme aanspreek. Taalwetenskaplike analises en beskrywings van die simptome van taalafwykings kan lig werp op verskeie praktiese probleme wat spraak-taalterapeute (STTe) ondervind tydens die kliniese prosesse van evaluasie, klassifikasie en remediëring. Só sal STTe byvoorbeeld kan baat by 'n teoreties-gefundeerde klassifikasiestelsel vir afasie-lyers, waar die aard van die onderliggende oorsaak van die waargenome taaluitvalle in ag geneem word, en waar die mees doeltreffende terapeutiese aktiwiteite geïmpliseer word. Wat teoretiese vraagstukke betref, kan insigte verkry deur die kliniese toepassing van taalwetenskaplike teorieë tot groot vordering in die verfyning van sulke teorieë lei, om sulke teorieë meer akkuraat te maak in hul verklaring van verskynsels van taalontwikkeling en -gebruik. As daar byvoorbeeld gekies moet word tussen kompeterende taalwetenskaplike teorieë oor die aard van spesifieke taalgestremdheid (STG), moet die verklaringsvermoë van die teorieë in die kliniese situasie in ag geneem word. Hierdie artikel is daarop gemik om Suid-Afrikaanse STTe bewus te maak van die nut van taalwetenskaplike kennis in die kliniese proses. Vier van die subdissiplines van taalwetenskaplike studie, naamlik sosiolinguistiek, sintaksis, psigolinguistiek, en neurolinguistiek, asook die manier waarop kennis uit hierdie gebiede in die kliniese praktyk toegepas kan word, word bespreek. Die doel van hierdie artikel is om dit vir STTe en taalwetenskaplikes moontlik te maak en hul aan te moedig om, soos De Villiers (2003:425) dit stel, "dieselfde teoretiese taal te begin praat".