Browsing by Author "Temmingh, Roelof Willem"
Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
- ItemAspekte van twintigste-eeuse musiek : 'n bydrae tot die betekenisbepaling van die begrippe 'hedendaags' en 'eietyds' na aanleiding van komposisietegnieke sedert 1900(Stellenbosch : Stellenbosch University, 1975) Temmingh, Roelof Willem; Otterman, R. E.; Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Music.AFRIKAANSE OPSOMMING: Die skryf vari hierdie proefskrif is aanvanklik aangespoor deur 'n suiwer subjektiewe doelstelling: selfanalise en -orientering. Die onderwerp van die proefskrif is 'n logiese uitvloeisel van hierdie doelstelling, en orngekeerd: die doelstelling van die proefskrif is, vanwee die aard van die onderwerp, wesenlik subjektief. Vir 'n komponis wat kornposisietegnieke van sy eie tyd bestudeer, is sy studie altyd in die eerste plaas subjektief en rneestal ook didakties van aard. Deur sy studie van tydgenootlike werke word die kornponis beinvloed en bepaal hy, meestal bewus rnaar soms ook onbewus, sy houding teenoor en verhouding tot sy tydgenote an hul musiek.