Browsing by Author "Janse van Rensburg, Carine"
Now showing 1 - 2 of 2
Results Per Page
Sort Options
- ItemDie eksplisiete versinterne poetika van Sheila Cussons : 'n ondersoek na haar metapoesie(Stellenbosch : Stellenbosch University, 1995-03) Janse van Rensburg, Carine; Spies, Lina; Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Afrikaans & Dutch.No abstract available.
- ItemDie mistieke dimensie en kontemplatiewe aard van die kreatiewe daad by Sheila Cussons(LitNet, 2012-03) Janse van Rensburg, CarineHierdie artikel gee ’n beskouing van dié digterskapsverse van Sheila Cussons waarin eerstens die mistieke, en tweedens die kontemplatiewe, die grondslag vorm. Wat duidelik uit die ontleding van die betrokke gedigte spreek, is dat nóg die mistieke, nóg die kontemplatiewe geïsoleer staan: digkuns is mistieke handeling, is kontemplasie wat uitloop op mistieke belewenis, is proses wat uitloop op die “trillende verlossing” van mistieke eenwording, is handeling van “gefragmenteerde syn” wat “reik na heelheid”. Die goue draad wat die onderskeie dimensies tot eenheid bind, is God – by uitstek die vernaamste werklikheid waarmee Cussons die digteres gekonfronteer word.