Browsing by Author "Garcia Freire, Maria Fernanda"
Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
- ItemMigrations : Photographic representations of biography, place and entanglement in contemporary South Africa(Stellenbosch : Stellenbosch University, 2016-03) Garcia Freire, Maria Fernanda; Van der Merwe, Hentie; Smith, Kathryn; Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Visual Arts.AFRIKAANS OPSOMMING: Die volgende tesis fokus op die lewensverhale van vyf vrouens, elk ewe oud, wat afkomstig is van verskillende agtergronde en in Stellenbosch Suid Afrika gewoon het as migrante gedurende 2014 en 2015. Dié tesis raamwerk volg n praktyk gedrewe studie wat gelyktydig fokus op vorme van verteenwoordeging in twee modaliteite: portuur fotografie, stadsbeeld en landskap; biografiese narratief en lewensverhale. Die werk lê klem daarop om alternatiewe maniere te vind waarop migrante se subjektiwieteite deur wyse van fotografie en narratief uitgebeeld kan word, asook die verkenning en wyse waarop spasie, plek, geheue en agentskap bergyp kan word. Teoreties behels die studie ‘n kritiese en verkennende aanslag tot die begrip van verstrengeling soos dit gekonseptualiseer word deur post-koloniale kultuur teoretikuste Sarah Nuttall en Achille Mbembe, asook die kritiese refleksie op migrante soos verteenwoordig deur Edward Said. Dit word eerstens beryk deur te ky na spesifieke antropologiese en kultureule studies wat migrasie aanspreek; tweedens deur die selektiewe voorbeelde van Suid Afrikanse gedrukte media; en derdens deur die analisering van spesifieke foto-gebaseerde kunswerke wat subjektiewe ervarings van migrasie deur middel van rekord narratiewe en fotografiese dokumentasie uitbeeld. Die praktiese navorsing is die gids vir die theoretiese tesis; alby is dus verstrengel wat sodoende op die teoretiese inhoud in die vorm van navorsing aanbieding uit brei.