Browsing by Author "Du Plessis, Andries Johannes"
Now showing 1 - 2 of 2
Results Per Page
Sort Options
- ItemDie geskiedenis van die graankultuur in Suid-Afrika tydens die eerste eeu, 1652-1752(Stellenbosch : Stellenbosch University, 1929) Du Plessis, Andries Johannes; Stellenbosch University. Faculty of Arts nd Social Sciences. Department of History.ENGLISH ABSTRACT: Please see full text
- ItemDie geskiedenis van die vissery aan die Kaap tot aan die middel van die agtiende eeu(Stellenbosch : Stellenbosch University, 1938-12) Muller, C. F. J.; Du Plessis, Andries Johannes; Stellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences. Dept. of History.INLEIDING: Reeds baie lank voor die stigting van die volksplanting is die vissery beoefen in die Suid-Afrikaanse waters : eers alleen deur die inheemse rasse, maar later ook deur die bemanning van verbyseilende skepe. Omtrent die ras wat Suid-Afrika voor die koms van die Boesman, Hottentot en Bantoe bewoon het, is baie min bekend. Uit hul lewenswyse wat nagespoor is sowel as uit die rol van die visvangs in die vroegste geskiedenis van ander lande, kan egter met sekerheid vasgestel word dat seediere vanaf 'n baie vroeë tydperk een van hul vernaamste voedselbronne was. Ophopinge van grotendeels vergane skulpe van eetbare weekdiere soos o.a. die mossel, oester en perlemoen en ook visgrate, is op verskillende plekke langs die Suid-Afrikaanse kus gevind. Vandaar die benaming "the Ancient Shellmound Men" deurTheal aan hietdie ras gegee. Maar uit die vroegste geskiedenis van ander lande blyk ook dat "fishing was one of man's earliest sources of food supply") en waarskynlik die oudste bedryf in die wêreld.