Browsing by Author "De Wet, Blanche"
Now showing 1 - 3 of 3
Results Per Page
Sort Options
- ItemThe birth of a child with a congenital anomaly : some psychosocial implications for the family(Stellenbosch : University of Stellenbosch, 1984-12) De Wet, Blanche; De Villiers, J. J.; University of Stellenbosch. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Social Work.Please refer to full text.
- ItemDie partikuliere welsynsorganisasie en gemeenskapswerk : 'n evaluatiewe ondersoek na die bydrae deur welsynsorganisasies in Wes-Kaapland(Stellenbosch : Stellenbosch University, 1974) De Wet, Blanche; Stellenbosch University. Faculty of . Dept. of .
- ItemGesinsbeplanning by die Kleurling : 'n studie van honderd Kleurling-gesinne in Biskop Lavisdorp, Kaapstad(Stellenbosch : Stellenbosch University, 1968) De Wet, Blanche; Theron, Erika; Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Department of Social Work.AFRIKAANSE OPSOMMING: Die noodsaaklikheid van gesinsbeplanning by die Kleurling word allerweë besef, veral deur persone en instansies wat by materiële hulpverlening, behuising, kindersorgdienste, gesondheidsdienste en toekomsbeplanning van die Kleurlingbevolking as geheel betrokke is. Daar bestaan dan ook 'n geruime tyd organisasies wat gesinsbeplanning deur middel van die beskikbaarstelling van geboortebeperkingsmiddels binne bereik van die Kleurling bring. Tog het die verwagte gretigheid om gesinsbeplanning toe te pas agterweë gebly en vind ons nog dat die individuele Kleurlinggesinne swig onder die eise van 'n te groot kindertal.