Masters Degrees (Forest and Wood Science)
Permanent URI for this collection
Browse
Browsing Masters Degrees (Forest and Wood Science) by Author "Andrag, Rudolf Hendrik"
Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
- ItemStudies in die Sederberge oor (i) die status van die Clanwilliam seder (Widdringtonia cedarbergensis Marsh), (ii) buitelugontspanning(Stellenbosch : Stellenbosch University, 1977-10) Andrag, Rudolf Hendrik; Stellenbosch University. Faculty of AgriSciences. Department of Forest and Wood Science.AFRIKAANSE OPSOMMING: Die fisiografie, geologie klimaat, plantegroei, dierelewe en geskiedenis van die Sederbergstaatsbos word kortliks beskrywe. Die status van Widdrincitonia cedarbergensis Marsh (Die Clanwilliam sederboom) is ondersoek deur onder andere 40 een ha sederboom-monsterpersele uit te 18 en te bestudeer. Sommige persele het na die oorspronklike opname gebrand en die effek van brand op die sederpopulasies is bepaal. 'n Opname na die aard en omvang van buitelugontspanning in die Sederberge is deur middel van 'n posvraelys gemaak.