Department of Philosophy
Permanent URI for this community
Browse
Browsing Department of Philosophy by Author "Bernardo, Eric Terblanche"
Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
- ItemThe role of discussion in the institutionalisation of a code of conduct/ethics with specific reference to the adoption of a code of conduct by the South African Police Service(Stellenbosch : Stellenbosch University, 1998) Bernardo, Eric Terblanche; Esterhuyse, W. P.; Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Philosophy.AFRIKAANSE OPSOMMING: Die uitgangspunt vir hierdie tesis was die deurslaggewende rol wat gesprekvoering kan speel in die suksesvolle institusionalisering en aanvaarding van 'n gedrags- of etiese kode. Met hierdie uitgangspunt is aanvaar dat kodes 'n opbouende rol kan speel in die kultuur van organisasies en groepe, maar ook in die persoonlike lewens van mense. Om egter duidelikheid te kry oor die wesenlike rol wat kodes wel kan speel, is die 'woordeskat' en die wereld van kodes bekyk. Daar word in die prak:tyk ervaar