Doctoral Degrees (Agricultural Economics)
Permanent URI for this collection
Browse
Browsing Doctoral Degrees (Agricultural Economics) by Author "Slabber, M. H."
Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
- Item'n Grondopname van die Malmesbury-Piketberg streek(Stellenbosch : Stellenbosch University, 1945-12) Slabber, M. H.; Du Toit, M. S.; Stellenbosch University. Faculty of AgriSciences. Dept. of Agricultural Economics.AFRIKAANSE OPSOMMING: n Kort oorsig van die landbougeskiedenis, fisiografie, geologie, klimaat, plantegroei en bevolking van die Malmesbury -Piketberg - streek word gegee. 'n Grondopname is van die streek gemaak en die verskillende grondtipes is gekarteer. Die invloed van klimaat, moedergesteente, topografie en plantegroei op die grondvormingsprosesse word aangetoon. Die podsoliese geaardheid van die gronde wat uit kalsiumarme materiaal onder die bepaalde klimaatstoestande ontstaan het, word bespreek en die invloed van die topografie en digtheid van die oorsprongsmateriaal op die ontwikkeling en samestelling van die E horison word aangetoon. Die vrugbaarheid van die grondtipes, geoordeel aan toeganklike voedingstowwe, uitruilbare basisse, grondreaksie en humusgehalte, word bespreek en moontlike stelsels vir die beheer en verbetering van die grondvrugbaarheid word aan die hand gegee.