Masters Degrees (Journalism)
Permanent URI for this collection
Browse
Browsing Masters Degrees (Journalism) by browse.metadata.advisor "Cillie, P. J."
Now showing 1 - 3 of 3
Results Per Page
Sort Options
- Itemn Ondersoek na die verskynsel van aparte koerante vir die bruin bevolking in Suid-Afrika(Stellenbosch : Stellenbosch University, 1986) Shaikh, Mohamed; Grosskopf, H. J.; Cillie, P. J.; Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Department of Journalism.INLEIDING: Aparte uitgawes van koerante, of die sogenamde Ekutra-uitgawes vir die nie-blanke bevolking, staan vandag in die brandpunt van die gemeenskapsorg. In die breë gesien, word hulle met agterdog bejeën -- in hoofsaak vanweë hul aanhangsel-aansien. Juis omdat die meeste Ekstras 'n losstaande byvoegsel van 'n "blanke koerant" is, word die motiewe van sulke publikasies dikwels bevraagteken - veral in die geval van Afrikaanse koerante wat die Regering goedgesind is. In akademise kringe word Ekstras beskou as "net nog 'n manier om die beleid van apartheid werkbaar te maak". In sportpolitieke kringe bespeur 'n mens 'n gevoel wat dieper loop as net agterdog. Dit sou meer korrek wees om te sê die koerante wek wrewel. Soos 'n Sacos-sportman dit verwoord het: "Ekstras is net nog 'n manier om die bitter pil van apartheid so te versuiker dat 'n afstootlike stelsel makliker verieerbaar raak".
- ItemDie ontstaan en ontwikkeling van Sarie Marais as massatydskrif vir die Afrikaanse vrou(Stellenbosch : University of Stellenbosch, 1985-12) Rabe, Lizette; Cillie, P. J.; Grosskopf, H. J.; University of Stellenbosch. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Journalism.Toe Sarie uiteindelik in 1949 letterlik die lig op straat gesien het was sy die vierde volwaardige Afrikaanse vrouetydskrif en die eerste wat die vrou se lewe in alle fasette gedek het, soos in hierdie verhandeling aangetoon sal word.
- ItemDie politieke en joernalistieke impak van die Sondagkoerant Die Beeld, 1965 tot 1970(Stellenbosch : Stellenbosch University, 1983-11) Davis, Heloise (Heloise Magdalena Burger); Cillie, P. J.; Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Journalism.ENGLISH ABSTRACT: no abstract available