Automated design of multi-mode fuzzy controllers

Date
2000-12
Authors
Hugo, Etienne Martin
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: A standard fuzzy logic controller is not robust enough to guarantee consistent closed-loop performance for highly non-linear plants. A finely tuned closed-loop response loses relevance as the system dynamics change with operating conditions. The self-adaptive fuzzy logic controller can track changes in the system parameters and modify the controller parameters accordingly. In most cases, self-adaptive fuzzy logic controllers are complex and rely on some form of mathematical plant model. The multi-mode fuzzy logic controller extends the working range of a standard fuzzy logic controller by incorporating knowledge of the non-linear system dynamics into the control rule-base. The complexity of the controller and difficulty in finding control rules have limited the application of multi-mode fuzzy logic controllers. An automated design algorithm is proposed for the design of a multi-mode control rule-base using qualitative plant knowledge. The design algorithm is cost function-based. The closed-loop response, local to a domain of the non-linear state space, can be tuned by manipulation of the cost function weights. Global closed-loop response tuning can be done by manipulation of the controller input gains. Alternatively, a self-learning or self-adaptive algorithm can be used in a model reference adaptive control architecture to optimise the control rule-base. Control rules responsible for unacceptable closed-loop performance are identified and their consequences modified. The validity of the proposed design method is evaluated in five case studies. The case studies illustrate the advantages of the multi-mode fuzzy logic controller. The results indicate that the proposed self-adaptive algorithm can be used to optimise a rule-base given a required closed-loop specification. If the system does not conform to the model reference adaptive architecture then the intuitive nature of the cost function based design algorithm proves to be an effective method for rule-base tuning.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Standaard wasige logika beheerders is nie noodwendig robuust genoeg om goeie geslote lus werkverrigting vir hoogs nie-liniere aanlegte te waarborg nie. In Perfek ge-optimeerde beheerder se geslote lus werkverrigting mag verswak indien die aanleg-parameters weens bedryfstoestande verander. Self-aanpassende beheerders kan die verandering in die aanleg-parameters volg en die beheerder dienooreenkomstig optimeer. As In reël is In self-aanpassende beheerder kompleks en afhanklik van In wiskundige model van die aanleg. Die multi-modus wasige logika beheerder vergroot die werksbereik van die standaard wasige logika beheerder deur kennis aangaande die stelsel se bedryfstoestand en stelselparameters in die reël-basis in te bou. Die aanwending van die multi-modus beheerder word tans beperk deur die struktuur kompleksiteit en moeilike optimering van die reël-basis. In Ge-outomatiseerde multi-modus reël-basis ontwerps-algoritme wat gebruik maak van kwalitatiewe kennis van die aanleg en In kostefunksie word in hierdie proefskrif voorgestel. Die geslote lus gedrag beperk tot In gebied in die toestands-ruimte kan ge-optimeer word deur die kostefunksie gewigte te manipuleer. Die globale werkverrigting kan ge-optimeer word met die beheerder intree aanwinste. In Self-aanpassende algoritme in In model-verwysings aanpassende argitektuur word as altematieftot reël-basis optimering voorgestel. Reëls verantwoordelik vir swak werkverrigting word ge-identifiseer en verbeter deur modifikasie van die reëls se gevolgtrekkings. Die voorgestelde ontwerps-metode word deur middel van vyf gevallestudies ondersoek. Die studies dui die voordele van die multi-modus struktuur aan. Die self-aanpassende argitektuur is In kragtige hulpbron om In reël-basis te optimeer vir In gegewe geslote lus spesifikasie. Hierdie proefskrif toon aan dat indien die stelsel nie aan die vereistes van In model verwysingstelsel voldoen nie, is die kostefunksie benadering tot reël-basis ontwerp In aantreklike en intuïtief verstaanbare opsie om die reël-basis te optimeer.
Description
Dissertation (PhD)--University of Stellenbosch, 2000.
Keywords
Intelligent control systems, Fuzzy systems, Dissertations -- Electrical engineering, Theses -- Electrical engineering
Citation