Lewe-in-werk : outobiografiek in Arnold van Wyk se musiek

dc.contributor.authorGrove, Izaken_ZA
dc.date.accessioned2015-09-09T10:54:10Z
dc.date.available2015-09-09T10:54:10Z
dc.date.issued2008-03
dc.descriptionCITATION: Grove, I. 2008. Lewe-ín-werk: Outobiografiek in Arnold van Wyk se musiek. Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 48(1):1-12.af_ZA
dc.descriptionThe original publication is available at http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_issuetoc&pid=0041-475120080001&lng=en&nrm=isoen_ZA
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Die artikel handel oor die populêre vraag rakende die konsep van betekenis in die kunsmusiek, meer spesifiek die musiek van die Suid-Afrikaanse komponis Arnold van Wyk (1916-1983). Tydens ’n onderhoud met die komponis in 1982 het hy aanduidings gegee ten opsigte van die skeppingsproses van sy klavierwerk, Nagmusiek (wat geskryf is in 1945-1958). Onlangse insae in sketse en briewe wat betrekking het op hierdie en ander werke het nie alleen die komponis se mededelings bevestig nie, maar ook dit onthul wat gesien kan word as aanduidings van die outobiografiese aard van die musiek. Daar kan geargumenteer word dat die komponis bepaalde aspekte van sy innerlike self en sy lewenstyl teruggehou het, om slegs deur middel van sy musiek tot uitdrukking te bring.af_ZA
dc.description.abstractENGLISH ABSTRACT: The essay deals with the popular question regarding meaning in the art of music, in particular in the music of the South African composer Arnold van Wyk (1916-1983). In an interview with the composer in 1982 he gave indications concerning the creative process of his piano work, Night Music (composed 1945-1958). Recent insight into sketches and letters relating to this and other works not only confirmed the composer’s communications but also revealed what can be seen as indications of an autobiographical nature of the music. It can be argued that the composer reserved aspects of his inner self and his life-style to be expressed only through his music.en_ZA
dc.description.versionPublishers' Versionen_ZA
dc.identifier.citationGrove, I. 2008. Lewe-ín-werk: Outobiografiek in Arnold van Wyk se musiek. Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 48(1):1-12.af_ZA
dc.identifier.issn2224-7912 (online)
dc.identifier.issn0041-4751 (print)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/97495
dc.language.isoafen_ZA
dc.publisherSuid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kunsaf_ZA
dc.rights.holderSuid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kunsaf_ZA
dc.subject.lcshVan Wyk, Arnold, 1916-1983en_ZA
dc.subject.lcshMusic -- South Africaen_ZA
dc.subject.lcshComposers -- South Africa -- Biographyen_ZA
dc.titleLewe-in-werk : outobiografiek in Arnold van Wyk se musiekaf_ZA
dc.title.alternativeLife-in-work : autobiography in Arnold van Wyks Musicen_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
grove_lewe_2008.pdf
Size:
357.07 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download article
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.95 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: