Die Kleurling probleemgesin : 'n studie van dertig Kleurling gesinne in die landdrosdistrikte van Paarl en Wellington

dc.contributor.advisorTheron, Erikaen_ZA
dc.contributor.authorPotgieter, Michiel Christoffelen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Department of Sosiology and Social Anthropology.
dc.date.accessioned2012-08-27T12:26:13Z
dc.date.available2012-08-27T12:26:13Z
dc.date.issued1966
dc.descriptionProefskrif (M.A.) -- Universiteit van Stellenbosch, 1966.
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: As proefbeampte in diens van die Departement Volkswelsyn en Pensioene, het dit in die daaglikse kontak met Kleurlinggesinne geblyk dat daar -n sekere groep kliente onder aandag is wat opgrond van die aard, omvang en intensiteit van die probleme wat hulle ondervind aanmerklik verskil van die 11normale" Kleurling klient. Die maatskaplike werker het hier te doen met ·n groep kliente wat oor jare en selfs geslagte lank hulp van maatskaplike werk instellings ontvang, sonder aanduidings dat hulle enigsins positief op behandeling reageer en sodoende in die kategorie 11probleemgesinne" geklassifiseer word. Heel dikwels is die gesinne dan ook nie alleen vir hulleself en vir die gemeenskap tot las nie, maar word hulle oo~ deur die maatskaplike werker as onrehabiliteerbaar opsy geskuif. In die normale gevalledrag van elke werker is daar soveel gesinne wat met net soveel reg op hulp aanspraak maak, wel gewillig is om bystand en hulp te aanvaar en positief op behandeling reageer, dat die sogenaamde probleemgesinne noodgedwonge opsy geskuif word veral van wee die tydsaspek.af_ZA
dc.format.extent98 pages
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/67702
dc.language.isoaf_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch University
dc.rights.holderStellenbosch University
dc.subjectDysfunctional families -- South Africa -- Cape of Good Hopeen_ZA
dc.subjectColored people (South Africa) -- South Africa -- Cape of Good Hope -- Social conditionsen_ZA
dc.subjectDissertations -- Sociologyen_ZA
dc.subjectUCTDen_ZA
dc.titleDie Kleurling probleemgesin : 'n studie van dertig Kleurling gesinne in die landdrosdistrikte van Paarl en Wellingtonaf_ZA
dc.typeThesis
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
potgieter_kleurling_1966.pdf
Size:
4.91 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download Thesis