Die vrese van ons vaders (Geloof, onderrig en die Afrikanerkind)

Date
2012
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch University
Abstract
Die boek fokus op die plek en rol van godsdiensonderrig in skole in die konteks van godsdiensvryheid as deel van 'n demokratiese bestel in Suid-Afrika. Die skrywer betoog teen die behoefte van veral die wit Afrikaner om Christelike godsdiens te gebruik om hulle te onderskei en te isoleer van ander.
Description
The original publication is available at http://ngtt.journals.ac.za/pub
Cloete, A. 2012. Die vrese van ons vaders (Geloof, onderrig en die Afrikanerkind). Nederduitse Gereformeerde Teologiese Tydskrif, 0, 1-2.
Keywords
Religion in schools
Citation
Cloete, A. 2012. Die vrese van ons vaders (Geloof, onderrig en die Afrikanerkind). Nederduitse Gereformeerde Teologiese Tydskrif, 0, 1-2.