"Hoe vertel jy op papier wie jy was en wie jy nou is?" Die konstruksie van die vroulike subjek in twee bildungsromane : annerkant die longdrop van Anoeschka von Meck en De vriendschap van Connie Palmen

dc.contributor.advisorVan Zyl, D. P.en_ZA
dc.contributor.authorVorster, Carlaen_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Afrikaans and Dutch.en_ZA
dc.date.accessioned2013-02-26T15:23:17Zen_ZA
dc.date.accessioned2013-03-15T07:47:06Z
dc.date.available2013-02-26T15:23:17Zen_ZA
dc.date.available2013-03-15T07:47:06Z
dc.date.issued2013-03en_ZA
dc.descriptionThesis (MA)--Stellenbosch University, 2013.en_ZA
dc.description.abstractENGLISH ABSTRACT: In this study the genre-theory of the ‘female’ Bildungsroman is utilised as a theoretical lens in the analysis of Annerkant die longdrop [Beyond sanity] by Anoeschka von Meck (1998) and De vriendschap [The friendship] by Connie Palmen. Differences and similarities between these narratives of female development, in comparison to the traditional Bildungsroman and ‘female’ Bildungsroman, are identified. This procédé leads to new insights regarding the female characters and their journeys to selfhood in Annerkant die longdrop and De vriendschap. The ‘female’ Bildungsroman is distinguished from her patriarchal counterpart by the central motifs of the developing female body and sexuality which are inscribed in the discourse. These motifs and the subversion of the traditional Bildungsroman are linked with French feminists’ concept of écriture féminine. By comparing Annerkant die longdrop and De vriendschap as ‘female’ Bildungsromane and examples of écriture féminine new derivations can be made about the genre and narratives of female development. The difference between male and female development is one of the aspects highlighted when the ‘female’ Bildungsroman is utilised as theoretical lens. Furthermore the fluidity and instability of the female subject and of the texts in which she comes to life are emphasized. This study raises new questions about the development and emancipation of the female character in Afrikaans literature from 1960 onwards. Furthermore it demonstrates that the theory of the Bildungsroman opens up new research possibilities, especially regarding identity, and can be utilised in the reading of a variety of Afrikaans texts.en_ZA
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Die genre-teorie van die ‘vroulike’ Bildungsroman dien in hierdie studie as primêre teoretiese bril of lens by die analise van Annerkant die longdrop (1998) deur Anoeschka von Meck en De vriendschap (1995) deur Connie Palmen. Die ontwikkeling van vroulike protagoniste in hierdie romans word met die eienskappe van beide die tradisionele Bildungsroman én die ‘vroulike’ Bildungsroman in verband gebring en vergelyk. Dié procédé bring nuwe aspekte oor die ontwikkelende vrouekarakters en ontwikkelingsreise in Annerkant die longdrop en De vriendschap na vore. Die wyse waarop die ‘vroulike’ Bildungsroman die literêre grense van die tradisionele Bildungsroman ondermyn en die ontwikkelende vroulike liggaam en seksualiteit inskryf in die diskoers, word met Franse feministe se teoretiese konsep van écriture féminine in verband gebring. Uit die vergelyking van Annerkant die longdrop en De vriendschap blyk dit dat die genre-teorie van die ‘vroulike’ Bildungsroman en die feministiese tradisie van die écriture féminine nuwe aspekte oor narratiewe van vroulike ontwikkeling na vore bring. So beklemtoon hierdie teorie byvoorbeeld die verskil tussen manlike en vroulike ontwikkeling en wys op sowel die vloeiende, onvaste aard van hedendaagse vroulike subjekte as op die tekste wat die ontwikkeling van hierdie vroulike subjekte verwoord. Nuwe vrae oor die mate waarin Afrikaanse vrouekarakters sedert die sestigerjare ontwikkel het, kan na aanleiding van hierdie studie gestel word. Verder wys die ondersoek op nuwe navorsingsmoontlikhede, veral in terme van die soeke na identiteit, wat die Bildungsroman inhou by die bestudering van die Afrikaanse literatuur.af_ZA
dc.format.extent194 p.
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/80355
dc.language.isoaf_ZAen_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch Universityen_ZA
dc.rights.holderStellenbosch University
dc.subjectBildungsromanen_ZA
dc.subjectVon Meck, Anoeschka -- Annerkant die longdropen_ZA
dc.subjectPalmen, Connie -- De vriendschapen_ZA
dc.subjectFeminism in literatureen_ZA
dc.subjectDissertations -- Afrikaans literatureen_ZA
dc.subjectTheses -- Afrikaans literatureen_ZA
dc.title"Hoe vertel jy op papier wie jy was en wie jy nou is?" Die konstruksie van die vroulike subjek in twee bildungsromane : annerkant die longdrop van Anoeschka von Meck en De vriendschap van Connie Palmenaf_ZA
dc.typeThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
vorster_vertel_2013.pdf
Size:
2.16 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.98 KB
Format:
Plain Text
Description: