Nelson Mandela se houding teenoor die kommunisme

dc.contributor.authorScholtz, Leopolden_ZA
dc.contributor.authorScholtz, Ingriden_ZA
dc.date.accessioned2016-07-06T14:12:02Z
dc.date.available2016-07-06T14:12:02Z
dc.date.issued2014-11
dc.descriptionCITATION: Scholtz, L. & Scholtz, I. 2014. Nelson Mandela se houding teenoor die kommunisme. Historia, 59(2):79-93.af_ZA
dc.descriptionThe original publication is available at http://www.scielo.org.zaen_ZA
dc.description.abstractDie doel van dié artikel is om wyle oudpres. Nelson Mandela se houding teenoor die kommunisme, wat 'n wit vlek in die geskiedenis vorm, uit te lig en die mitevorming rondom die saak op 'n akademiese wyse af te breek. Die doel is pertinent nie om sy beeld af te breek nie; slegs om 'n versweë aspek van sy lewe te belig. Om dit te bereik is grotendeels staat gemaak op Mandela se eie geskrifte in die jare vyftig, voor hy tot lewenslange gevangenisstraf gevonnis is, asook twee belangrike geskrifte uit die jare sewentig, waarvan een die onlangs gepubliseerde, geheime outobiografie is wat hy op Robbeneiland geskryf het. Daar is ook staat gemaak op die nuutste bevindings van akademiese historici rakende Mandela se relatief kortstondige lidmaatskap van die SA Kommunistiese Party. Die gevolgtrekkings is kortliks dat Mandela in die laat vyftigs en vroeë sestigs 'n senior lid van die SAKP was, en dat hy dit toe om taktiese redes en met toestemming van die party laat vaar het. Verder was hy reeds in die vroeë jare vyftig 'n onkritiese aanhanger van die Marxisme-Leninisme, en hy het dié geloof minstens tot die laat jare sewentig gehou. In die loop van die jare tagtig, en veral ná sy vrylating in 1990, het hy klaarblyklik ingesien dat hy sy geloof moet wysig.af_ZA
dc.description.urihttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0018-229X2014000200006&lng=en&nrm=iso
dc.description.versionPublisher's versionen_ZA
dc.format.extent15 pagesen_ZA
dc.identifier.citationScholtz, L. & Scholtz, I. 2014. Nelson Mandela se houding teenoor die kommunisme. Historia, 59(2):79-93.af_ZA
dc.identifier.issn2309-8392 (online)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/99100
dc.language.isoaf_ZAaf_ZA
dc.publisherHistorical Association of South Africaen_ZA
dc.rights.holderHistorical Association of South Africaen_ZA
dc.subjectAfrican National Congress (ANC)en_ZA
dc.subjectSouth African Communist Party (SACP)en_ZA
dc.subjectMandela, Nelson, 1918-2013 -- Political and social viewsen_ZA
dc.subjectCommunismen_ZA
dc.subjectSouth Africa -- Politics and government -- 1948-1994en_ZA
dc.subjectGovernment, Resistance to -- South Africaen_ZA
dc.titleNelson Mandela se houding teenoor die kommunismeaf_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
scholtz_nelson_2014.pdf
Size:
100.07 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download article
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.95 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: