Studente se leerbetrokkenheid aan 'n privaat hoeronderwysinstelling

dc.contributor.authorTheron, Erikaen_ZA
dc.contributor.authorBitzer, Elien_ZA
dc.date.accessioned2016-12-13T08:09:13Z
dc.date.available2016-12-13T08:09:13Z
dc.date.issued2016-03
dc.descriptionCITATION: Theron, E. & Bitzer, E. 2016. Studente se leerbetrokkenheid aan 'n privaat hoeronderwysinstelling. Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 56(1):207-220, doi:10.17159/2224-7912/2016/v56n1a13.af_ZA
dc.descriptionThe original publication is available at http://www.scielo.org.zaen_ZA
dc.description.abstractVoorgraadse residensiële studente in Suid-Afrika se studie- en leerbehoeftes verskil beduidend van dié van vorige geslagte. Dit blyk duidelik uit die onlangse studente-onrus oor aangeleenthede soos studie-bekostigbaarheid, studente-toegang tot hoër onderwys en die leermodusse in hoër onderwys. Nuwe leerbehoeftes hou ook verband met aspekte soos tegnologiese geletterdheid, onmiddellike behoeftebevrediging, die beskikbaarheid van kennisbronne, studente se sosiale aspirasies en -verbintenisse, hul self-gesentreerdheid asook die mate van studentebetrokkenheid by onderrig- en leersituasies. Hierdie navorsingsprojek se eerste doel was om te bepaal wat die leerbehoeftes van 'n groep studente aan 'n gekose privaat hoëronderwysinstelling is; tweedens is gepoog om vas te stel hoe betrokke hierdie groep studente, volgens hul eie waarneming en dié van hul dosente, by leersituasies is en derdens, wat gedoen kan word om leerbetrokkenheid te bevorder en derhalwe studente se potensiaal tot leersukses te verhoog. Deur 'n gemengde-metode navorsingsontwerp en deelname van die studente en dosente, maak die ondersoek drie hoofbevindings: Eerstens dat veranderende leerbehoetes van huidige studente in privaat hoëronderwys deeglik besef en erken word. Tweedens dat sodanige studente hul betrokkenheid by leer deurgaans as belangrik beskou, maar dat voldoende leergeleenthede enersyds moontlik nie optimaal deur die instelling geskep word nie, of andersyds, waar dit wel geskep word, dit nie optimaal benut word nie. Derdens blyk dit dat studente in privaat hoëronderwys bepaalde leerbehoeftes het wat, indien dit bevredig word, kan bydra tot groter leerbetrokkenheid. Die bevindinge dui ook op implikasies vir dosente aan hierdie tipe instellings om beter vir 'n nuwe generasie studente se leerbehoeftes voorsiening te maak.af_ZA
dc.description.urihttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_abstract&pid=S0041-47512016000100013&lng=en&nrm=iso&tlng=af
dc.description.versionPublisher's versionen_ZA
dc.format.extent14 pagesen_ZA
dc.identifier.citationTheron, E. & Bitzer, E. 2016. Studente se leerbetrokkenheid aan 'n privaat hoeronderwysinstelling. Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 56(1):207-220, doi:10.17159/2224-7912/2016/v56n1a13.af_ZA
dc.identifier.issn2224-7912 (online)en_ZA
dc.identifier.issn0041-4751 (print)en_ZA
dc.identifier.otherdoi:10.17159/2224-7912/2016/v56n1a13
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/99995
dc.language.isoafaf_ZA
dc.publisherSuid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kunsaf_ZA
dc.rights.holderSuid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kunsaf_ZA
dc.subjectEducation, Higher -- South Africaen_ZA
dc.subjectStudents -- South Africaen_ZA
dc.subjectStudent engagement -- South Africaen_ZA
dc.subjectPrivate higher education -- South Africaen_ZA
dc.titleStudente se leerbetrokkenheid aan 'n privaat hoeronderwysinstellingaf_ZA
dc.title.alternativeStudent learning engagement at a private higher education institutionen_ZA
dc.typeArticleen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
theron_studente_2016.pdf
Size:
488.64 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Download article
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.95 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: