Distopiese toekomsromans in die Afrikaanse literatuur na 1999

dc.contributor.advisorViljoen, Louiseen_ZA
dc.contributor.authorBarendse, Joan-Marien_ZA
dc.contributor.otherStellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Afrikaans and Dutch.en_ZA
dc.date.accessioned2013-02-07T07:55:53Zen_ZA
dc.date.accessioned2013-03-15T07:26:05Z
dc.date.available2013-02-07T07:55:53Zen_ZA
dc.date.available2013-03-15T07:26:05Z
dc.date.issued2013-03en_ZA
dc.descriptionThesis (PhD)--Stellenbosch University, 2013.en_ZA
dc.description.abstractENGLISH ABSTRACT: This dissertation investigates the increase in Afrikaans novels set in the future at the time of publication in the period after 1999. The following seven Afrikaans futuristic novels were published in this time: Oemkontoe van die nasie (2001) by P.J. Haasbroek, Hotel Atlantis (2002) and Raka die roman (2005) by Koos Kombuis, Miskruier (2005) by Jaco Botha, Die nege kerse van Magriet (2006) by Barend P.J. Erasmus, Horrelpoot (2006) by Eben Venter and Wederkoms – Die lewe en geskiedenis van Jannes Hoop (2009) by Louis Krüger. These novels are discussed within the framework of dystopian literature since they all portray a future South Africa that is worse off than it was at the time of the novels’ publication. It is discussed whether the socio-political climate in South Africa after 1999 contributed to the increasing popularity of the dystopian genre in Afrikaans in this time. Dystopian literature in general comments on the present rather than the future. The social commentary in these novels is therefore also discussed. The following aspects of dystopian literature, as identified by critics such as Raffaella Baccolini, Fredric Jameson, Tom Moylan, Lyman Tower Sargent and Brian Stableford, is focused on in the analysis of the seven novels: the typical narrative in dystopian works; the distinction between the classical dystopia, critical dystopia and pseudo-dystopia; the connection between dystopian literature and apocalyptic literature, and common themes within dystopian literature (for example the control of language and the media, history and ecological issues). This dissertation highlights the similarities to as well as differences between the seven Afrikaans dystopian novels and typical dystopian works. It is also discussed how the context of a postcolonial and post-apartheid South Africa makes these novels unique.en_ZA
dc.description.abstractAFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie proefskrif ondersoek die toename van Afrikaanse romans in die tydperk ná 1999 wat ten tyde van publikasie in ʼn toekomstige Suid-Afrika afspeel. Die volgende toekomsromans verskyn in hierdie tyd: P.J. Haasbroek se Oemkontoe van die nasie (2001), Hotel Atlantis (2002) en Raka die roman (2005) deur Koos Kombuis, Miskruier (2005) deur Jaco Botha, Eben Venter se Horrelpoot (2006), Die nege kerse van Magriet (2006) deur Barend P.J. Erasmus en Louis Krüger se Wederkoms – Die lewe en geskiedenis van Jannes Hoop (2009). Dié sewe romans word binne die raamwerk van distopiese literatuur bespreek omdat hulle voldoen aan Lyman Tower Sargent se definisie van ʼn literêre distopie: hulle beeld almal ʼn toekomstige Suid-Afrika uit waarin dit slegter gaan as die tyd waarin die romans gepubliseer is. Daar word ondersoek of die sosio-politiese konteks waarin die toekomsromans van ná 1999 verskyn, moontlik ʼn bydrae gelewer het tot die toename van hierdie tipe roman in die tydperk. Toekomsvoorstellings binne distopiese literatuur lewer dikwels eerder kommentaar op die tyd waarin die werke verskyn as op die toekoms. Daar word ondersoek of dit ook die geval is met die Afrikaanse distopiese toekomsromans van ná 1999. Na aanleiding van teorieë rondom distopiese literatuur deur kritici soos Raffaella Baccolini, Fredric Jameson, Tom Moylan, Lyman Tower Sargent en Brian Stableford word daar op die volgende aspekte van distopiese literatuur gefokus in die analise van die sewe romans: die handeling in tipiese distopiese werke; die onderskeid tussen die klassieke distopie, kritiese distopie en pseudo-distopie; die verband tussen apokaliptiese en distopiese literatuur en algemene temas binne distopiese literatuur (byvoorbeeld die beheer van die taal en media, die geskiedenis en ekologiese vraagstukke). In die bespreking word daar gewys op die ooreenkomste, maar ook die verskille, tussen die sewe Afrikaanse distopiese romans en tipiese distopiese werke. Daar word ook bespreek hoe die konteks van ʼn postkoloniale en postapartheid Suid-Afrika ʼn uniekheid verleen aan dié werke.af_ZA
dc.format.extent386 p.
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/10019.1/79916
dc.language.isoaf_ZAen_ZA
dc.publisherStellenbosch : Stellenbosch Universityen_ZA
dc.rights.holderStellenbosch University
dc.subjectAfrikaans dystopian literatureen_ZA
dc.subjectDystopias in literatureen_ZA
dc.subjectAfrikaans literature -- History and criticismen_ZA
dc.subjectDissertations -- Afrikaans literatureen_ZA
dc.subjectTheses -- Afrikaans literatureen_ZA
dc.titleDistopiese toekomsromans in die Afrikaanse literatuur na 1999af_ZA
dc.typeThesisen_ZA
Files
Original bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
barendse_ distopiese_ 2013.pdf
Size:
4.71 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
License bundle
Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.98 KB
Format:
Plain Text
Description: