Rehabilitation of drug addicted adolescent boys: The contribution of social workers who are employed by the Department of Social Development

Date
2016-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Illicit and legal drugs are a substantial threat to the public good, not only because they adversely affect public health, but also because they generate crime, disorder, family breakdown and community decay. Many people think addiction is the only negative outcome of substance use. A significant number of people, and also adolescents, experience challenges with substance abuse. It is difficult for adolescents to realize the impact of substance and alcohol use on their lives. Many know about the risk of addiction, but cannot see the negative impact their substance use is having on their lives before they reach that point. All they have been taught to look for is the extremes of death, crashed cars, a life on the street, etc. They may still be passing at school for example, but they are not doing as well as they would be if they were not using drugs. There is a loss of potential which they may never regain. Social worker’s contribution to render services in the field of substance abuse is valuable, despite some challenges. The goal of the study was to gain an understanding of the contribution of social workers who are employed by the Department of Social Development to the rehabilitation of adolescent boys who are addicted to substances. A qualitative approach with some quantitative elements was chosen to conduct this study. A combination of an exploratory and descriptive research design was used. The researcher was able to gain an in depth insight into the contribution of social workers regarding addicted adolescent boys. Ethical clearance was obtained to conduct this study. The literature study explored substance abuse among adolescent boys as well as the intervention and rehabilitation of drug addicted adolescent boys. The empirical study was undertaken and in the last chapter conclusions and recommendations for further social work practice were made. The empirical study was completed with 20 participants by means of semi-structured interviews. An interview schedule based on the findings of the literature study was utilized. Certain criteria for inclusion applied. The results of this study mostly confirmed the findings from the literature study which indicated that the social workers have meaningful contributions to make regarding adolescent boys who are addicted to substances, but that they experience several challenges such as inadequate training in the field of substance abuse. Recommendations are aimed at the social work profession in South Africa who need to align itself in providing an effective service to the addicted adolescent boy. Programmes were proposed that can serve as a guideline when working with these adolescents. Suggestions for future research are also made in line with how drug addiction in South Africa can be prevented by educating children from a very young age about the danger of substances at home and in schools.
AFRIKAANS OPSOMMING: Onwettige en wettige dwelms is ‘n wesenlike bedreiging vir die publiek, nie net omdat dit nadelig vir die gesondheid is nie, maar ook omdat dit lei tot misdaad, gesinsgeweld en gemeenskapsverval. Baie mense dink verslawing is die enigste negatiewe gevolge van middelgebruik. Die meeste mense, veral adolesente, sal eksperimenteer met dwelms lank voordat hulle op die punt van verslawing is. Dit is moeilik vir adolesente om die impak van dwelms en die gebruik van alkohol op hul lewens te besef. Baie is bewus wat die risiko van verslawing is, maar kan nie die negatiewe impak van hul dwelmgebruik op hul lewens sien, voordat hulle daardie punt bereik het nie. Al wat hulle geleer is, is om te kyk vir die uiterstes soos dood, motorongeluk, ‘n lewe op die straat, ens. Hulle kan nog steeds skool gaan, maar hulle doen nie so goed soos hulle sou doen indien hulle nie dwelms gebruik nie. Daar is ‘n verlies van potensiaal wat hulle nooit kan herwin nie. Die doel van die studie was om ‘n begrip te kry van die bydrae van maatskaplike werkers wat in diens van die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling is, tot die rehabilitasie van adolessente seuns wat verslaaf is aan dwelmmiddels. Die navorser het gebruik gemaak van ‘n kombinasie van ‘n kwalitatiewe en kwantitatiewe navorsingsbenadering. Deur die gebruik van beide ‘n kwantitatiewe en kwalitatiewe benadering in ‘n komplimentêre wyse was die navorser in staat om ‘n in diepte insig in die lewens van die verslaafde adolessente seun te verkry. Etiese klaring is verkry voordat met die studie begin was. Die literatuurstudie verken eerstens dwelmmisbruik onder adolessente seuns. Tweedens volg ‘n bespreking van die intervensie en rehabilitasie van dwelmverslaafde adolessente seuns. Daarna is ‘n empiriese studie onderneem en in die laaste hoofstuk is gevolgtrekkings en aanbevelings vir verdere maatskaplike werkpraktyk gemaak. Die empiriese studie is voltooi met 20 deelnemers by wyse van semi-gestruktureerde onderhoude. ‘n Onderhoud-skedule gebaseer op die bevindinge van die literatuurstudie is gebruik. Die kriteria vir insluiting was dat die deelnemers adolessente seuns wat verslaaf is aan dwelmmiddels as deel van hul gevalleladings moes hê en ‘n diens aan hierdie adolessente moes lewer. Die resultate van hierdie studie bevestig meestal die bevindinge van die literatuurstudie wat getoon het dat die maatskaplike werkers gekonfronteer word deur adolessente seuns wat verslaaf is aan dwelmmiddels en dat daar uitdagings is in die diensleweringsproses, soos onvoldoende opleiding. Aanbevelings is daarop gemik om die maatskaplike diens aan te pas ten einde ‘n effektiewe diens aan die verslaafde adolessente seun te lewer. Programme is voorgestel wat kan dien as ‘n riglyn wanneer met hierdie adolessente gewerk word. Voorstelle vir toekomstige navorsing word ook gemaak oor hoe dwelmverslawing in Suid-Afrika voorkom kan word, deur kinders van ‘n baie jong ouderdom oor die gevare van dwelmmiddels by die huis en by die skool bewus te maak.
Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2016
Keywords
Teenage boys -- Drug abuse, Drug addicts -- Rehabilitation, Drug addicts -- Family relationships, Drug addiction -- Social aspects, Social work with drug addicts, UCTD
Citation