Employee perception on the implementation of the Performance Management System in the Amatola Water Board – Eastern Cape

Date
2016-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH SUMMARY: The introduction of a new democratic South Africa in 1994 has brought many challenges in the public sector. Much effort has been applied to redress the imbalances of the past, but the past challenges remain part of today’s challenges. One of the challenges identified by the government is the absence of quality service delivery by the public sector. In order to deal with this challenge, government has introduced a legal framework to guide the implementation of an individual and organisational Performance Management System. Amatola Water is a government water entity operating in the water sector under the Department of water Affairs. Amatola Water commenced formal trading in April 1998, with a directive from the Department of Water Affairs to provide improved and extended water services to enhance the quality of life and socio-economic potential of the people of the Eastern Cape Province. Amatola Water, introduced the Performance Management System Framework in 2004, embarking upon an intensive programme to deliver services to communities and stakeholders in terms of the Constitution and supporting legislation. The implementation of the Performance Management System framework was considered a need to build upon existing leadership and management capacity in the entity and to optimise its ability to deliver existing services, including present and future programmes. The study focuses on the implementation of the Performance Management System Legal Framework at Amatola Water. The Amatola Water policy provides guidelines to the managers in the implementation of the Performance Management System Legal Framework. The Performance Management System Legal Framework is designed to assist the leadership of Amatola Water to maintain world-class performance management practices effectively. The study reveals that the existing implementation process of the Performance Management System has its own limitations and challenges at Amatola Water. The study also recommends that further studies to improve the existing implementation of Performance Management System be conducted with the aim of improving the successful implementation of the Performance Management System at Amatola Water.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die begin van ‘n nuwe demokratiese Suid Afrika in 1994 het baie uitdagings in die openbare sektor teweeg gebring. Baie moeite is gedoen om die wanbalanse van die verlede reg te maak, maar die uitdagings van die verlede is nog steeds deel van die uitdagings van vandag. Een van die uitdagings wat deur die regering herken is, was dat daar geen kwaliteit dienslewering bestaan nie. Om dit reg te stel het die regering ’n regsraamwerk geskep om die implementering van ’n individuele en organisatoriese werkverrigtingbestuurstelsel moontlik te maak. Amatola Water is ’n regering water entiteit regeringsbesigheidsonderneming wat in die watersektor werksaam is. Amatola Water het formeel met handel in April 1998 begin, onder die aanwysing van die Departement van Waterwese om verbeterde en uitgebreide waterdienste te bied en sodoende die lewenskwaliteit te verbeter en die sosio-ekonomiese potensiaal van die mense in die Oos-Kaap te verhoog. Amatola Water, het die werkverrigtingbestuurstelsel in 2004 ingestel. Hulle het daarna met ’n intensiewe program begin om dienste te lewer aan gemeenskappe en belanghebbendes met verwysing na die Grondwet en ondersteunende wetgewing. Die implementering van die werkverrigtingbestuurstelsel raamwerk was nodig om op die bestaande leierskap en bestuurskapasiteit in die organisasie te bou en hulle kapasiteit om bestaande dienste te lewer, insluitend huidige en toekomstige programme, te optimeer. Die studie fokus veral op die implementering van die regsraamwerk van die werkverrigting-bestuurstelsel. Die Amatola Water beleid verskak riglyne aan bestuurders rakende die implementering van die werkverrigting-bestuurstelselraamwerk. Die werkverrigting-bestuurstelselraamwerk is ontwerp om die leierskap van Amatola Water te ondersteun om wereldklas werkverrigting-bestuurspraktyke te verseker en te onderhou. Die studie wys dat die bestaande implementeringsproses van werkverrigtingbestuurstelsel sy eie beperkings en uitdagings by Amatola Water het. Die studie stel verder voor dat verdere studies onderneem word om die bestaande implementering van die werkverrigting-bestuurstelsel te verbeter met die doel om suksessvolle implementering van werkverrigtingbestuurstelsel by Amatola Water te bevorder.
Description
Thesis (MPA)--Stellenbosch University, 2016.
Keywords
Performance Management System -- Legal framework, Amatola Water -- Evaluation, Employees -- Rating of, UCTD
Citation