Zur Didaktisierung von Literatur im Fremdsprachenunterricht: Yoko Tawadas Bioskoop der Nacht und der Erwerb einer symbolischen Kompetenz auf B1-Niveau
Date
2016-13
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT : This thesis aims to make a contribution to the field of literature in foreign language teaching in a South African university context. On the basis of Claire Kramsch’s concept of symbolic competence, the thesis explores the question of how the acquisition of the objectives set out in Kramsch’s concept can be reached be means of literary texts in foreign language teaching, with a focus on level B1. The thesis furthermore examines the potential of Bioskoop der Nacht, a German text written by Japanese author Yoko Tawada, to facilitate the acquisition of a symbolic competence. On the basis of Kramsch’s theory as well as an interpretation of Tawada’s Text, four lesson plans are developed for students taking German at third year level at Stellenbosch University. The thesis also consists of an empirical component, in which two lesson plans are to be taught in the mentioned German course with the aim of drawing conclusions on their applicability.
AFRIKAANSE OPSOMMING : Hierdie tesis poog om ‘n bydrae te lewer tot die veld van literatuur in vreemdetaal-onderrig in ‘n Suid-Afrikaanse universiteitskonteks. Op grond van Claire Kramsch se begrip symbolic competence ondersoek hierdie tesis die vraag hoe die doelstellings van Kramsch se konsep deur middel van literêre tekste in vreemdetaal-onderrig bereik kan word, met ‘n fokus op die vlak B1. Daar word spesifiek gekyk na die potensiaal van Bioskoop der Nacht, ‘n Duitse teks geskryf deur die Japanese skryfster Yoko Tawada, om die verkryging van symbolic competence te fassiliteer. Gevolglik word daar uitgaande van Kramsch se teorie en ‘n interpretasie van Tawada se teks vier lesplanne vir studente ontwikkel wat Duits op derdejaarsvlak aan die Universiteit van Stellenbosch neem. Die tesis bestaan ook uit ‘n empiriese komponent, waarby twee van die lesplanne in die genoemde Duitse kursus onderrig word om sodoende gevolgtrekkings vir die doeltreffenheid van die lesplanne te kan trek.

Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2016
Keywords
Symbolism in literature, German language -- Study and teaching -- Foreign speakers, German literature -- 21st century -- History and criticism, University teaching -- German -- Lesson planning, Tawada, Yöko, 1960- Criticism and interpretation, UCTD, University teaching -- South Africa