Design and development of embedded homeplug GreenPHYTM web based system for demand side management in smart home applications

Ogunleye, Azeez Adeola (2016-03)

Thesis (MEng)--Stellenbosch University, 2016

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This thesis provides an overview of the design of a web-based Power Line Communication (PLC) interface. The communication system is a combination of various units such as a webpage, a webserver, a power line communication module and a Relay and Power Measuring Unit (RPMU). The aim of design is to encourage consumers to participate in a Demand Side Management (DSM) since their home appliances can be controlled remotely. Technological advancement are encouraging us to have smarter homes, offices and even cars that reduce demand for energy derived from coal, gas or other energy substances causing global warming. Necessary hardware was designed and the embedded software was implemented. A communication protocol was created for data communication between the HomePlug GreenPHY𝑇𝑀 nodes. The testing of the project was adequately documented in this thesis. This project demonstrates a practical application of Internet of Things (IoT) due to the fact that Internet is now ubiquitous and affordable.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis bespreek die ontwerp van ‟n webgebaseerde kommunikasiekoppelvlak vir kraglyne. Die kommunikasiestelsel bestaan uit verskeie eenhede soos ‟n webblad, webbediener, Home plug greenPHY (HPGP) en ‟n relê en kragmeeteenheid (RPMU). Die ontwerp moedig verbruikers aan om deel te hê aan die beheer van die vraag na krag, aangesien die toestelle in die huis vanaf ‟n afstand beheer kan word. Tegnologiese vooruitgang moedig ons aan om slimmer huise, kantore en motors te besit. Dit verminder die vraag na krag wat afkomstig is van steenkool, gas en ander stowwe wat kweekhuisgasse veroorsaak. Die ontwerp en implementering van die sagteware vir die toegewyde stelsel en meegaande hardeware word bespreek. ‟n Kommunikasieprotokol is geskep vir die versending van data tussen HPGP-eenhede. Toetspresedures en resultate is gedokumenteer. Die stelsel verteenwoordig 'n praktiese en nuttige toepassing van die “Internet of Things”, aangesien die Internet oral en goedkoop ingespan kan word.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/98543
This item appears in the following collections: