Methods of engagement; a transdisciplinary learning approach to the problem of the Eerste River

Meyer, Gwendolyn Mary (2016-03)

Thesis (MPA)--Stellenbosch University, 2016.

 

Thesis

ENGLISH SUMMARY: The concern of this study is with the persistent crisis of the Eerste River in Stellenbosch and its relevance in the Anthropocene. In this study, the river is both a lens onto uneven urban development and an instrument for sustainability as a social movement. The thesis makes two proposals. The first activates the river as part of the larger knowledge environment of a watershed and proposes that a watershed is a way to imagine the interrelationships of place. In this way, a watershed as a common Thing can activate collective identity and engender care. However, a watershed as a knowledge environment is complex and diverse. The second proposal of this study is to examine how participatory photography can connect social networks to co-create knowledge about identity in this complex environment. The location for this case study was at the ecologically designed Research Centre in the informal settlement of Enkanini. However, the participatory photography workshop encountered difficulties, and this led to multi-layered methods of engagement in Enkanini that included walking and conversation. The images from the participatory photography workshop describe an intimate story about a place. When publically exhibited in Enkanini, unexpected audience participation emerged, and the photographs elicited further knowledge. The result is a public visual ethnography of place that could be used in a conversation about the identity of the Stellenbosch watershed. Underpinning the research is the flexible and iterative approach of Transdisciplinary Research Methodology (TDR).

AFRIKAANS OPSOMMING: Die belang van hierdie studie is in die voortgesette krisis van die Eersterivier in Stellenbosch en sy relevansie in die Antroposeniese tyd. In hierdie studie is die rivier ’n vergrootglas op ongelyke stedelike ontwikkeling en ’n instrument vir volhoubaarheid as ’n sosiale beweging. Die tesis bied twee voorstelle. Die eerste een laat werk die rivier as deel van die groter kennisomgewing van ’n waterskeiding en dit stel voor dat ’n waterskeiding ’n manier is om jou die interverhouding van ’n plek te verbeel. Op hierdie manier is ’n waterskeiding ’n algemene Ding wat kollektiewe identiteit kan teweegbring en sorg kan meebring. ’n Waterskeiding as ’n kennisomgewing is egter kompleks en divers. Die tweede voorstel van hierdie studie is om te ondersoek hoe deelnemende fotografie sosiale netwerke by mekaar kan bring om kennis oor identiteit in hierdie komplekse omgewing saam te skep. Die ligging vir hierdie studie was by die ekologiese ontwerpte Navorsingsentrum in die informele nedersetting van Enkanini. Die slypskool vir deelnemende fotografie het egter probleme ervaar en dit het tot verskeie metodes van betrekking in Enkanini gelei wat rondloop en gesprekke ingesluit het. Die beelde van die slypskool vir deelnemende fotografie beskryf ’n intieme storie oor ’n plek. Met die openbare tentoonstelling in Enkanini het onverwagse gehoordeelname plaasgevind, en die foto’s het verdere kennis ontlok. Die resultaat is ’n openbare visuele etnografie van ’n plek wat in gesprekke rondom die identiteit van die Stellenboschwaterskeiding gebruik kan word. Die buigbare en herhalende benadering van Transdissiplinêre navorsingsmetodologie (TDR) vorm die grondslag van hierdie navorsing.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/98525
This item appears in the following collections: