Investigating social, demographic and economic dynamics in the Maputo Development Corridor

Date
2016-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Years after being launched, the Maputo Development Corridor (MDC) is still facing a number of socio-economic challenges. The problems include: failure to create adequate employment opportunities; development processes that are biased towards urban areas; a top down functional approach which excludes ordinary citizens from decision making processes; and a focus on GDP growth rather than being people orientated. Apart from these problems, the MDC also suffers from a lack of clarity on key conceptual issues such as the extent of its area of utilisation and empirical assessment of the level of economic influence exerted by its nodes. The aim of this study was to empirically establish the area of influence of the MDC and to ascertain the statistical significance of the impact of the corridor over distance away from the N4 spine. In order to achieve this aim, census data for the urban settlements that lie within the 100 km buffer zone (50 km on either side of the N4 spine) was extracted. The variables that were used include access to services (water, electricity, sewerage), level of education and income levels. The process of ascertaining the economic influence of the nodes required GVA data hence data from CSIR was used. ArcGIS, standards statistical analyses and multivariate regression analysis were subsequently used to calculate the relative “strength” of subsets of the corridor and to determine the degree to which centres at different distances from the N4 spine were impacted by the corridor spine.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Jare nadat dit ontstaan het word die Maputo Ontwikkelingskorridor (MDC) steeds deur sosio-ekonomiese uitdagings in die gesig gestaar. Die probleme sluit in: ʼn versuim om voldoende werkgeleenthede te skep; ontwikkelingsprosesse wat stedelike gebiede bevoordeel, ʼn ontwikkelingsproses gedrewe van bo sonder om gewone burgers sinvol by die besluitnemingsprosesse te betrek; en ʼn fokus op BBP-groei pleks van mens-georiënteerde ontwikkeling. Afgesien van hierdie probleme, ly die MDC ook aan 'n gebrek aan duidelikheid oor belangrike konseptuele kwessies soos die uitbreiding van sy gebied van benutting en empiriese evaluering van die vlak van ekonomiese invloed van korridor op omliggende nodes. Die doel van hierdie studie is om die invloedsfeer van die MDC empiries te bepaal en om statisties beduidende verskille in die impak van die korridor se invloedsfeer weg van N4 rugraad te bepaal. Ten einde hierdie doel te bereik is sensusdata verkry vir die stedelike nedersettings wat binne die 100 km buffersone (50 km aan weerskante van die N4 ruggraat) lê. Die veranderlikes wat gebruik is, sluit toegang tot dienste (water, elektrisiteit, riool), vlak van opvoeding en inkomste vlakke in. Die proses van die bepaling van die ekonomiese invloed van die nodusse vereis GVA data en in hierdie geval was daar van WNNR data gebruik gemaak. ArcGIS, standaard statistiese metodes en meervoudige regressie-analise was daarna gebruik om die relatiewe “strekte” van onderdele van die korridor te meet en om die mate te bepaal waarin die sentra oor verskillende afstande van die N4 rugraad daardeur beïnvloed word.
Description
Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2018.
Keywords
Maputo Development Corridor -- Investigations, Maputo Development Corridor -- Demography -- Sociological aspects, Maputo Development Corridor -- Economics -- Sociological aspects, Maputo Development Corridor -- Social aspects -- Sociological aspects, UCTD
Citation